Lady in Dreads Artist

Lady in Dreads Artist I am an artist that loves to help others find their inner creative potential.

Come join us for an exciting opportunity to learn about watercolour!Beginners welcome. Contact Mariaan 0760384649
27/05/2026

Come join us for an exciting opportunity to learn about watercolour!
Beginners welcome. Contact Mariaan 0760384649

April 2026 "Ducks" While camping at Orkney.
22/05/2026

April 2026
"Ducks"
While camping at Orkney.

2021 water colour
22/05/2026

2021 water colour

It's been a minute. Ek kry gereeld navraag oor klasse en funksies. Ongelukkig is my werk van so aard dat ek tans nie kan...
25/03/2025

It's been a minute. Ek kry gereeld navraag oor klasse en funksies.
Ongelukkig is my werk van so aard dat ek tans nie kan les gee nie.

Dankie Vir elke student wat n vriendin geword het, en elke een se ondersteuning gedurende die afgelope paar jaar van Lady in dreads Artist.

Ek sien wel uit om so nou en dan nog te skilder, dus sluit ek nie hierdie blad nie.

Die laaste klas van 21 Sept was uitgestel oor die koue weer daardie naweek. So moet nie die geleentheid misloop nie. Ons...
22/10/2024

Die laaste klas van 21 Sept was uitgestel oor die koue weer daardie naweek.
So moet nie die geleentheid misloop nie. Ons leer basiese waterverf tegnieke, speel met sout en alkahol om tekstuur te skep in die opwindende klas!

16/10/2024

Excellent service and delicious food!!! We had a wonderful wedding experience with Nyama Catering. Special thanks to Vincent and Sampson for excellent service!

Moenie hierdie gesellige kuier geleentheid mis nie!! Boek by Mariaan 0760384649Beginners welkom.
27/08/2024

Moenie hierdie gesellige kuier geleentheid mis nie!!
Boek by Mariaan 0760384649
Beginners welkom.

Boek vandag en kry R50 afslag! Moenie uitmis op hierdie geleentheid Om met waterverf te leer skilder nie! Beginners welk...
27/08/2024

Boek vandag en kry R50 afslag!
Moenie uitmis op hierdie geleentheid Om met waterverf te leer skilder nie!
Beginners welkom.
Kontak Mariaan 0760384649

We had such fun at Ouma Isies tea garden last Saturday. I totally forgot to post pictures! Here they are.
08/08/2024

We had such fun at Ouma Isies tea garden last Saturday. I totally forgot to post pictures!

Here they are.

Address

Pretoria

Telephone

+27760384649

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lady in Dreads Artist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Lady in Dreads Artist:

Share

Category