12/10/2026
๐ค KOM KYK WAAR JULLE STORIE KAN BEGINโฆ ๐
Daar is plekke wat jy net besoekโฆ en dan is daar plekke waar jy sommer dadelik kan sien hoe jou spesiale dag gaan lyk! โจ
Dalk is Stofpad Skuur nรฉt daardie plek vir julle!
๐ฟ ONS NOOI JULLE NA ONS BESIGTIGINGSDAG!
Beplan julle โn troue, verlowingspartytjie of โn ander spesiale geleentheid?
Kom maak โn draai, geniet die atmosfeer en ontdek alles wat Stofpad Skuur bied!
๐ฅ WAT KAN JULLE VERWAG?
๐ค Stap deur ons pragtige venue en omgewing.
๐ฟ Ontdek die verskillende ruimtes en geriewe.
๐ Kom loer na ons trou- en funksiepakkette.
๐ฅ Ontmoet ons span en vra al julle vrae.
โจ Kry sommer nuwe idees en inspirasie vir julle groot dag!
MERK SOLANK DIE DATUM!
๐
Sondag, 18 Oktober 2026
โฐ 09:00 โ 16:00
๐๏ธ GRATIS TOEGANG!
Almal is welkom!
Bring jou verloofde, jou ma, jou beste vriendin of sommer die hele beplanningskomitee saam! ๐
๐ WAAR KRY JULLE ONS?
Portion 32, Farm Rietfontein, Garsfontein Road, Bashewa, 0084.
๐ BESPREEK JOU BESIGTIGINGSTYD!
Kontak Judy by 081 887 1038 om jou tyd te bespreek.
๐ค Troues | Verlowings | Spesiale Geleenthede
Kom kyk. Kom droom. Kom raak verlief op die plek. ๐ฟ
Ons sien uit daarna om julle te verwelkom!
Plaas skuur geleรซ in die Ooste van Pretoria.๐
Perfek vir verjaarsdae, klein troues, Verjaarsdag parytjies, Kombuistee, Babatee, Bachelors en Bachelorette asook Kinder partytjies
Cell: 081 887 1038