Pieter Koen KUIER KAMP

Pieter Koen KUIER KAMP Vir 'n lekker KAMP en KUIER in jou waanwa of tent saam met my vriende, jou vriende, ons vriende...

13/07/2026

Pasop... hierdie video's gaan jou lus maak... om jou volgende naweek saam met ons sommer NOU te bespreek. 😉

Die mooiste herinneringe word selde beplan... hulle gebeur wanneer goeie mense bymekaar kom.
Dis presies wat 'n Pieter Koen Kuierkamp is.
Nie 'n konsert nie.
Nie net 'n vakansie nie.
'n Naweek waar jy weer lag, nuwe mense ontmoet, kampvuurstories deel en met 'n voller hart huis toe ry.
As hierdie video's jou laat wens jy was daar... maak seker jy is by die volgende een.
Bespreek jou plek vandag. Ons sien uit daarna om saam met jou te kuier.

Bespreek jou plek vir die naweek by:
Klein Paradys Holiday Resort Brits
28 Augustus
012 252 1938

Mbizi Game Lodge & Spa
2 Oktober
014 001 7007

14/06/2026

Hierdie was weereens een vir die boeke-baie dankie vir elkeen wat saam met ons daar uithang het. ATKV-Buffelspoort het weereens GEEN moeite ontsien om elkeen van ons as vakansiegangers en gaste soos absolute koninklikes te laat voel nie. Dankie vir elke borg en ondersteuner-ons volgende kamp is by Klein Paradys Holiday Resort Brits die laaste naweek van Augustus 😉

https://www.facebook.com/share/v/14Pmx38ZC5C/?mibextid=wwXIfr

IS JY REG VIR DIE LEKKERSTE KUIER VAN DIE JAAR? 🏕️🔥Haak daai karavaan, pak die tent in en bring die hele gesin! Ek nooi ...
01/05/2026

IS JY REG VIR DIE LEKKERSTE KUIER VAN DIE JAAR? 🏕️🔥
Haak daai karavaan, pak die tent in en bring die hele gesin! Ek nooi julle persoonlik uit na my volgende Kuier Kamp by die pragtige ATKV Buffelspoort.
Verwag ’n naweek propvol:
🎤 Musiek en pret saam met my en spesiale gaste…elkeen van julle.
🏊 Swem, speletjies en aktiwiteite vir die kinders
🥩 Heerlike kuiers rondom die braaivleisvuur
💃 ’n Jolige atmosfeer wat jy nêrens anders kry nie!
📅 Datum: 12 - 16 Junie 2026
📍 Plek: ATKV Buffelspoort
Bespreek nou om teleurstelling te voorkom!
📧 Navrae & Besprekings: [email protected]
📞 Skakel: 014 572 1000
Sien julle daar! 👋✨

Address

Pretoria
0159

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pieter Koen KUIER KAMP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Pieter Koen KUIER KAMP:

Shortcuts

Share

Category