11/09/2026
Die ontbytSAKE-toekenningsgeleentheid 2026 โ 'n besondere aand waar ๐ฏ๐ฒ๐๐ถ๐ด๐ต๐ฒ๐ถ๐ฑ, ๐ถ๐ป๐ป๐ผ๐๐ฎ๐๐ถ๐ฒ, ๐ธ๐๐ป๐ ๐ฒ๐ป ๐ป๐ฒ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ธ๐ด๐ฒ๐น๐ฒ๐ฒ๐ป๐๐ต๐ฒ๐ฑ๐ฒ saamgevloei het.โจ๐
Van die smaaklike aansitete en waardevolle netwerkgeleenthede, tot die puik vermaak deur Loren Allred, die stem agter die wรชreldbekende "Never enough" uit ๐๐ฉ๐ฆ ๐๐ณ๐ฆ๐ข๐ต๐ฆ๐ด๐ต ๐๐ฉ๐ฐ๐ธ๐ฎ๐ข๐ฏ, asook Elvis Blue, Tarryn Lamb, Elandrรฉ en Elmรฉ Churr, was dit 'n aand om te onthou.๐ถ
Baie dankie aan ontbytSAKE vir die vriendelike uitnodiging en 'n ๐ฝ๐๐ถ๐ธ ๐ด๐ฒ๐น๐ฒ๐ฒ๐ป๐๐ต๐ฒ๐ถ๐ฑ wat die sake- en vermaakwรชreld bymekaargebring het.๐๐ป