SOUND. AMARO

SOUND. AMARO DJ

Ewe Oulik Kleuterskool Atletiekdag 20 Maart 2026 Groot Sukses
21/03/2026

Ewe Oulik Kleuterskool
Atletiekdag 20 Maart 2026
Groot Sukses

14 Maart 2026 Golfdag by Wingate Country ClubWas 'n Reuse Sukses
16/03/2026

14 Maart 2026

Golfdag by Wingate Country Club

Was 'n Reuse Sukses

Mag die vreugde van die seisoen die hele nuwe jaar in jou hart bly hang. Ons wens jou geseënde feestyd en 'n nuwe jaar t...
25/12/2025

Mag die vreugde van die seisoen die hele nuwe jaar in jou hart bly hang. Ons wens jou geseënde feestyd en 'n nuwe jaar toe wat jou elke dag laat glimlag. Ons wens jou 'n Kersfeesseën en 'n nuwe jaar vol hoop toe. Vrede en welwillendheid, liefde en groot vreugde is ons wense vir jou in die komende jaar. Mag hierdie Kersfees gevul wees met geluk in alles wat jy doen, en mag hierdie vreugde die hele jaar deur voortduur.

Geseende Kersfees Van Sound Amaro

Sunday 30 November 2024. Another Successful Event At Moreleta KerssangDiens.
02/12/2025

Sunday 30 November 2024. Another Successful Event At Moreleta KerssangDiens.

15 November 2025Year End Function with a Potjiekos  Competition. We recently had Amaro play at our potjiekos competition...
20/11/2025

15 November 2025

Year End Function with a Potjiekos Competition.

We recently had Amaro play at our potjiekos competition, and he was absolutely fantastic! The music selection was on point the entire day, the sound quality was excellent, and he created such a great vibe for everyone. His setup was professional, he read the crowd perfectly, and kept the energy going from start to finish.

Thank you for making our event extra special

8 November 2025 - Armand se 30ste Wat n geselige Geleentheid met die viering van Armand se 30ste Verjaatsdag Viering Met...
10/11/2025

8 November 2025 - Armand se 30ste

Wat n geselige Geleentheid met die viering van Armand se 30ste Verjaatsdag Viering Met Famielie en Vriende.

Baie dankie vir n fantastiese aand. Ek sal vir enige iemand jou dienste aan beveel. Die mense by die funksie het hulle self vreeslik geniet danksy julle.

1 November 2025Wat n Besonderse 80ste  Verjaarsdag Viering saam met  Oom Hans met famielie en Vriende.Dit was great! Alm...
05/11/2025

1 November 2025

Wat n Besonderse 80ste Verjaarsdag Viering saam met Oom Hans met famielie en Vriende.Dit was great! Almal het dit vreeslik geniet.Om so n Besonderse myle P**l in jou Lewe te kan Vuur.

25 October 2025 Charlene & Matthew Nog n Pragtige Troue en Spesiale Mense .Baie dankie vir al jou moeite vanaand, ek waa...
27/10/2025

25 October 2025 Charlene & Matthew

Nog n Pragtige Troue en Spesiale Mense .

Baie dankie vir al jou moeite vanaand, ek waardeer

Baie dankie dat jy deur gekom het en so ons waardeer dit absoluut

Ons het lekker gedans, baie bly vir dit

4 October 2025 Heerlike feesparty vir n 40ste Verjaatsdag viering.ONS was Baie tevrede🌼 Baie Baie dankie🐞
06/10/2025

4 October 2025

Heerlike feesparty vir n 40ste Verjaatsdag viering.

ONS was Baie tevrede🌼 Baie Baie dankie🐞

24 September 2025 Lee Ann & CorneNog n Pragtige Troue en Spesiale Mense .Amaro baie dankie vir jou vriendelikheid en beh...
24/09/2025

24 September 2025 Lee Ann & Corne

Nog n Pragtige Troue en Spesiale Mense .

Amaro baie dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid en dat jy vir ons so mooi die klank gedoen het vir ons trou dag! Sal jou aanbeveel vir enige iemand wat n DJ nodig het vir hulle groot dag! Ons waardeer dit opreg!

Address

Pretoria East
0181

Telephone

+27768002517

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SOUND. AMARO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category