Dancilena

Dancilena We at Dancilena teach Ballroom, Latin, social dancing, Line Dancing and do Wedding choreography.

Tanya en Simeon 🦢Baie geluk julle twee! Mag dit absoluut alles gewees het waaroor julle gedroom het en nog meer! My gebe...
18/05/2026

Tanya en Simeon 🦢
Baie geluk julle twee! Mag dit absoluut alles gewees het waaroor julle gedroom het en nog meer! My gebed vir julle is, is dat julle toekoms saam mooi sal wees en dat die Here julle lei in Sy wysheid elke dag!

Donè en Marnus🦢Ons tyd was so kort saam maar dit voel of ek julle so lank al ken. Mag julle vir altyd maats bly. Ek hoop...
13/05/2026

Donè en Marnus🦢

Ons tyd was so kort saam maar dit voel of ek julle so lank al ken. Mag julle vir altyd maats bly. Ek hoop julle dag ws alles wat julle oor gedroom het en meer!

08/05/2026

Antoinette en Michael 🦢

08/05/2026

Louise en Marcel🦢

Desire en Tinus🦢Hoe ongelooflik lekker was dit om twee mense te kon leer ken wat so rustig is oor die lewe en soveel ‘fu...
18/04/2026

Desire en Tinus🦢
Hoe ongelooflik lekker was dit om twee mense te kon leer ken wat so rustig is oor die lewe en soveel ‘fun’ kan hê. En dan is ek natuurlik so dankbaar vir die vriendskap wat ook ontwikkel het!!
Mag ons nog jare saam dans en kuier!
Hoop vandag se son wat uitgekom het was spesiaal vir julle!! Hoop julle het so lekker getrou soos wat julle dans! 🥰

Address

Erf312 Cuckoo Crescent Willow Acres Estate
Pretoria East
0133

Opening Hours

Monday 16:30 - 21:00
Tuesday 09:00 - 21:00
Wednesday 09:00 - 21:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 21:00

Telephone

+27763367003

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dancilena posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Dancilena:

Share

Category