Spieëltjie Spieëltjie

Spieëltjie Spieëltjie ‘n Fantasie verhaal van self-ondersoek, eerste treë en oorwinning / A tale of fantasy, introspection, first steps and victory.

Nog net 3 daggies!!!
22/07/2024

Nog net 3 daggies!!!

01/07/2024

Dit was 'n wonderlike vertoning. Dankie aan almal wat ons ondersteun het. Dit was 'n reuse sukses en met die oorweldigende navrae wat gevolg het beplan ons 'n herhaling van die aand op 25 Julie. Moenie dit misloop nie!!

Nog goeie nuus - ons beplan op 25 Julie ook 'n middagvertoning vir kinders. Wees op die uitkyk vir verdere inligting.All...
29/06/2024

Nog goeie nuus - ons beplan op 25 Julie ook 'n middagvertoning vir kinders. Wees op die uitkyk vir verdere inligting.
Alles vind plaas op die verhoog by die Snowflake Venue

Die laaste kopstukke is gedoen - ons is gereed!!
11/06/2024

Die laaste kopstukke is gedoen - ons is gereed!!

Wat 'n lekker fotosessie saam met al die dansers
11/05/2024

Wat 'n lekker fotosessie saam met al die dansers

11/05/2024
Woensdag was ons eerste oefening op die verhoog. Die tyd kom nou vinnig nader
11/05/2024

Woensdag was ons eerste oefening op die verhoog. Die tyd kom nou vinnig nader

29/04/2024

Spieëltjie Spieëltjie
Die opvoering is ‘n kabaret van klank en kleur en beweging – ‘n heerlike potpourri wat verskillende dansvorme, mimiek, storievertelling en deelnemers tussen nege en 77 jaar insluit.

Dié familie-vriendelike fantasie is ’n reis na ’n droomwêreld waar mitiese figure, troebadoers en ’n towerspieël hul verskyning maak.

Die verhaal gaan oor selfontdekking – ’n metamorfose waartydens jy jou donker kokon agterlaat om vreesloos jou vlerke te sprei.

Snowflake Potchefstroom
Potch Dienssentrum

https://snowflaketickets.com/product/spieeltjie/

Kophou - een groep tel tot by ses en die ander groep terselfdertyd tot by vier!!!
23/03/2024

Kophou - een groep tel tot by ses en die ander groep terselfdertyd tot by vier!!!

Address

Snowflake
Potchefstroom
2520

Telephone

+27828742739

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spieëltjie Spieëltjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Spieëltjie Spieëltjie:

Share