RAAK RAAK is the story of a single evening that unfolds into a lifetime shared between a husband and a wife. Their beginning and the beginning of their end.

The silent violence of their being like Raka which lingers on.

Sien ons jul by Aardklop Nasionale Kunstefees?
23/09/2019

Sien ons jul by Aardklop Nasionale Kunstefees?

Aardklop Nasionale Kunstefees | RAAK | Aardklop 2019 | Anoecha Krüger | David Ralph Viviers | Wicus Louw | Andi Colombo ...
19/09/2019

Aardklop Nasionale Kunstefees | RAAK | Aardklop 2019 | Anoecha Krüger | David Ralph Viviers | Wicus Louw | Andi Colombo | Kanya Viljoen

17/09/2019
JANA: Uhm, ek doen gewoontlik my huiswerk en dan gaan ry ek op my fiets.ANDRÉ: Fiets? JANA: Ja.ANDRÉ: Ek, ek ry ook fiet...
11/09/2019

JANA: Uhm, ek doen gewoontlik my huiswerk en dan gaan ry ek op my fiets.
ANDRÉ: Fiets?
JANA: Ja.
ANDRÉ: Ek, ek ry ook fiets.
JANA: Regtig?
ANDRÉ: Ja, miskien kan ons ‘n bietjie saam ry. As jy wil?

R

Ons kan nie meer wag nie! Anoecha Krüger | David Ralph Viviers | Kanya Viljoen | Wicus Louw | Andi Colombo
08/09/2019

Ons kan nie meer wag nie!

Anoecha Krüger | David Ralph Viviers | Kanya Viljoen | Wicus Louw | Andi Colombo

"Moet hy hier wees? Ken, Raka, hy, die sterk dier, ons fyn, fyn net van die woord, waarmee ons blink en vet visse uit ba...
05/09/2019

"Moet hy hier wees? Ken, Raka, hy, die sterk dier, ons fyn, fyn net van die woord, waarmee ons blink en vet visse uit baie waters haal? Ken hy die vuurgeheim?"

n.p. van wyk louw - Raka.

Met: David Ralph Viviers en Anoecha Krüger
Deur: Kanya Viljoen
Produksie bestuur: Andi Colombo
Verhoogbestuur: Wicus Louw

01/09/2019

small moments of colliding

Catch us at RAAK | Aardklop 2019 later this month!

'n Oomblik van saam asemhaal, so mooi vasgevang deur Liese Kuhn.RAAK | 24 - 27 September | Aardklop Nasionale Kunstefees...
26/08/2019

'n Oomblik van saam asemhaal, so mooi vasgevang deur Liese Kuhn.

RAAK | 24 - 27 September | Aardklop Nasionale Kunstefees | Kaartjies beskikbaar by Ticketpro 🙌

David Ralph Viviers & Anoecha Krüger | Wicus Louw | Andi Colombo | Kanya Viljoen

Die tekste word afgestof, die bok se kop gewas en die kool aangekoop vir Aardklop Nasionale Kunstefees! Kan nie wag om j...
23/08/2019

Die tekste word afgestof, die bok se kop gewas en die kool aangekoop vir Aardklop Nasionale Kunstefees!

Kan nie wag om jul daar te sien nie 🦌✨!

Anoecha Krüger | David Ralph Viviers | Kanya Viljoen | Wicus Louw | Andi Colombo

Tweede laaste show vanaand by die US Woordfees. As jy nog nog nie kom kyk het nie, sal ons vandag by die Adam Small Labo...
04/03/2019

Tweede laaste show vanaand by die US Woordfees. As jy nog nog nie kom kyk het nie, sal ons vandag by die Adam Small Laboratorium om 21h30 te sien wees en vir ‘n laaste keer 9 Maart om 16:30.

[Anoecha Krüger, David Ralph Viviers, Wicus Louw & Andi Colombo]

Nog net 'n week tot US Woordfees🦌🙌📚[ Anoecha Krüger, David Ralph Viviers, Wicus Louw ]
23/02/2019

Nog net 'n week tot US Woordfees🦌🙌📚

[ Anoecha Krüger, David Ralph Viviers, Wicus Louw ]

Address

Potchefstroom

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RAAK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to RAAK:

Share