EAV Photography

EAV Photography EAV Photography evolved spontaneously from a passion to capture the richness of life. We provide an informal experience that captures moments as you live them.

Wednesday WisdomQuoting photography quotes one Wednesday at a time.
07/08/2019

Wednesday Wisdom
Quoting photography quotes one Wednesday at a time.

Bespreek nou! Jy weet jy wil! :D Ons doen ook geskenbewyse en kompitisie pryse!
02/08/2019

Bespreek nou! Jy weet jy wil! :D

Ons doen ook geskenbewyse en kompitisie pryse!

Die huwelik is nie iets wat 'n mens ooit ligtelik moet opvat nie. Dit is 'n wonderlike belofte wat gemaak word voor God ...
28/05/2019

Die huwelik is nie iets wat 'n mens ooit ligtelik moet opvat nie. Dit is 'n wonderlike belofte wat gemaak word voor God tussen twee mense. Wanneer dit wel gebeur, en die opregte liefde tussen twee mens straal uit hulle uit is dit 'n wen resep. Dit is presies wat hier tussen Quintin en Ami gebeur. DIt was wonderlik om saam met julle te kon kuier met julle verlowingsessie. Ek sien baie uit om saam met julle oomblikke te kan vas vang op julle troudag ook. Let the count down begin.

“Being a family means you are a part of something very wonderful. It means you will love and be loved for the rest of yo...
24/05/2019

“Being a family means you are a part of something very wonderful. It means you will love and be loved for the rest of your life.” – Lisa W**d.

Die Andersen gesin is glad nie vreemdelinge voor my lens nie. Die hele gesin was "gedress to impress" en dit was fantasties om hulle oomblikke te kon vasvang.

Wanneer dit afstand oorkom, wanneer dit probleme oorkom, wanneer dit gesondheid uitdagings oorkom, wanneer dit omgee, is...
24/05/2019

Wanneer dit afstand oorkom, wanneer dit probleme oorkom, wanneer dit gesondheid uitdagings oorkom, wanneer dit omgee, is dit ware liefde. Drie jaar terug het ek hulle verlowingsessie gedoen en vandag blom die liefde steeds sterk tussen hierdie twee mense. Dit was so lekker om saam met Ian en Carike Potgieter hierdie sessie te kon doen in die koepel area. Dankie dat ek weer saam met julle tyd kon spandeer.

Address

Potchefstroom

Telephone

072 154 9410

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EAV Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share