Potch Geesfees

Potch Geesfees Potch Geesfees - Ploeg Terug! Potch Geesfees
(1)

๐Ÿงก๐ƒ๐€๐๐Š๐ˆ๐„, ๐๐Ž๐“๐‚๐‡๐„๐…๐’๐“๐‘๐Ž๐Ž๐Œ!๐ŸงกWat โ€™n naweek! ๐Ÿ”ฅVan die eerste noot ๐ŸŽถtot die laaste dans๐Ÿ’ƒ, van die wynproe๐Ÿท tot die groot verhoo...
31/08/2026

๐Ÿงก๐ƒ๐€๐๐Š๐ˆ๐„, ๐๐Ž๐“๐‚๐‡๐„๐…๐’๐“๐‘๐Ž๐Ž๐Œ!๐Ÿงก

Wat โ€™n naweek! ๐Ÿ”ฅ

Van die eerste noot ๐ŸŽถtot die laaste dans๐Ÿ’ƒ, van die wynproe๐Ÿท tot die groot verhoog๐ŸŽฆ, van die beeste๐Ÿฎ tot die "merry-go-round"๐ŸŽฏ en kanonskoot๐Ÿ”ฅ! Hierdie jaar se fees was beslis ๐—ถ๐—ฒ๐˜๐˜€ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€!

Maar agter elke suksesvolle fees staan daar โ€™n klomp mense wat dit moontlik maak.

๐—”๐—ฎ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฏ๐—ผ๐—ฟ๐—ด๐—ฒ, ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ป๐—ป๐—ผ๐˜๐—ฒ, ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฒ๐—น๐—ป๐—ฒ๐—บ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€, ๐—ธ๐˜‚๐—ป๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜€, ๐˜‚๐—ถ๐˜๐˜€๐˜๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ๐—ฟ๐˜€, ๐˜ƒ๐—ฟ๐˜†๐˜„๐—ถ๐—น๐—น๐—ถ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜€, ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ผ๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—น ๐—ฒ๐—ป ๐—ฒ๐—น๐—ธ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป๐—ธ๐—ฒ๐—น๐—ฒ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ผ๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ โ€” ๐—•๐—”๐—œ๐—˜ ๐——๐—”๐—ก๐—ž๐—œ๐—˜!โค๏ธ

Dankie dat julle opgedaag het.
Dankie dat julle saam gekuier het.
Dankie dat julle die fees met julle energie, lag en Gees gevul het.
En dankie Bokke - dit was nou 'n lekker een om so saam te kyk!๐Ÿ‰

Ons harte is vol. ๐Ÿงก

Hou ons blad dop vir vele meer terugflitse en terugvoer van die fees!

๐ŸŒพ Saam ploeg ons terug in Potchefstroom. ๐“๐จ๐ญ ๐ฏ๐จ๐ฅ๐ ๐ž๐ง๐๐ž ๐ฃ๐š๐š๐ซ!๐Ÿ‘Š๐Ÿ”ฅ

29/08/2026
29/08/2026

Hier gaan ons bokke!!!!!!!

29/08/2026

Dit is propvol vir die rugby!!!! Kom kry 'n die plek!!!!

29/08/2026

Dit is nog nie te laat nie!!! Kom gou!! Kom geniet die rugby saam!!! Appel en Armand Steenkamp nog na die rugby op die verhoog!!!!

Address

Lekwena Wildlife Estate
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Friday 07:00 - 22:00
Saturday 07:00 - 22:00
Sunday 07:00 - 22:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potch Geesfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category