Kunstige Karoolsies

Kunstige Karoolsies Kunstige Karoolsies bied kunsklasse aan vir kleuters vanaf die ouderdom van 3 jaar en ouer.

Kuns is terapeuties, kleuters kan dus d.m.v pret en plesier, hul kreatiwiteit uitleef en ontwikkel in 'n veilige omgewing. Kuns of "Crafties" is goed vir die ontwikkeling van fyn motoriese vaardighede en kleinspier ontwikkeling. Hul word bekend gestel aan verskillende tegnieke en mediums (op hul ouderdomsvlak)

Klasse kan ook aangebied word in die kleuterskool opset as ekstra aktiwiteit. Klasse w

ord aangebied deur gekwalifiseerde maatskaplike werker, wat ook 'n gekwalifiseerde kleuterskool onderwyseres is.

πŸŽ¨πŸ–ΌπŸŽ­πŸ’«!!!!!!!
15/08/2026

πŸŽ¨πŸ–ΌπŸŽ­πŸ’«!!!!!!!

31/07/2026

Multi sensory craft activity. Making a colourful turtle using cotton pads, food colouring and medicine droppers.🐒
Multi sensoriese kunswerkie. Kleurvolle skilpad met watte, voedselkleursel en medisyne druppers. 🐒

22/07/2026

Sokkie-wurmπŸ›πŸ›

πŸ€¦β€β™‚οΈπŸ€¦β€β™€οΈπŸ€¦πŸ‘¨β€πŸŽ“πŸ‘©β€πŸŽ“!!!
21/07/2026

πŸ€¦β€β™‚οΈπŸ€¦β€β™€οΈπŸ€¦πŸ‘¨β€πŸŽ“πŸ‘©β€πŸŽ“!!!

Nuwe skoolkwartaal, hier kom ons! E ... of nie. πŸ˜„

Address

Potchefstroom

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27848510409

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kunstige Karoolsies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Kunstige Karoolsies:

Shortcuts

Share

Category