Verhale deur B.Q.Raats

Verhale deur B.Q.Raats Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Verhale deur B.Q.Raats, Arts and entertainment, 12 Harwood Street Promosa, Potchefstroom.

Hierdie blad is vir almal wat liefde het om te lees na verhale wat soveel lesse en entertainment bring ,merk well dat meerderheid van die verhale waar is maar skuilname is gebruik!

05/03/2023

Kullid is my root !

Hoofstuk 1 vervolg.

Kom by die kliniek aan ,sisters oor stroom my kind ,neem jay na n kamer !hardloop agter my kind ,Jason staan buite die deur ek kyk hom met trane in my oe en se "Jy kan maar loop ek ons sal okay wees ek en my gemorsie"die sister kom na ons en vra "is julle die ouers van jayquel ?"kyk haar en se "eks hom ma ..is my kind okay !"sy kyk my sak haar kop en se "mevrou Klein Jay het dit ongelukig nie nie gemaak nie"ek begin huil ,my hart voel verskeerend ,my lewe val uit mekaar uit ,sak in mekaar ,die nurse probeer my kalmeer ,Jay!!!jay!!jay!!kom na mamma toe...jay!Jy kanie mamma hier los nie ,jayyyyyy!!!!,tannie Layla kom hardloop in sy begin huil kyk my met soveel seer aan en se "Daniella ,my kind eks jammer....eks so jammer ....niella ek verstaan die seer ,,,die pain die geboor in jou hart en skitter in jou baar...Jay sal nie will he jy moet huil nie..eks jammer Niella !"staan op ,kyk die nurse en se "vat my na my kind toe"sy kyk my en se "kom volg my" stap agter haar kyk agter my en sien Jason volg my ,draai om kyk hom en se "Gaan hier weg ...weg van my af ...weg van my kind af"Hy kyk my en se "Dits my kind ook"ek kyk hom en se met trane "oh so dit het jat gevat om Daar te beland on jou kind te wees en nie n gemors nie ...weg...weg van ons af voetsek !."draai my en loop aan.

05/03/2023

Kullid is my root !

Hoofstuk 1 vervolg.

Dit is na n uur Klein Jay staan op en sien Kiara slaap nog kyk hom en vra "soek jy water?" Hy knik sy kop ,ek staan op en gaan gooi vir hom n kleine biekie water ,stap terug na die sit kamer gee hom die water en se "as kiki opstaan gaan julle net n uur speel en dan is dit was tyd ."hy kyk my en knik sy kop,Klein kiki staan op en ek gee haar ook n biekie water,jay kyk haar en se "kiki kom ons gaan speel"val my by dat ek gou winkel toe moet gaan ,kyk jay en se "julle bly net hier in die jard"hy kyk my en se "ja mamma!"stap gou na die winkel om brood te gaan koop ,kry Klein Jay se Pappa hy kyk my en vra "waar is daai gemorsie van jou"kyk hom en se met soveel kwaadheid "Jason jy sal nie so praat van my kind nie"terwyl ons so argumenteer kom tannie Layla kaalvoet aangehardloop met trane in haar oe en se "j.....ja.....j....jay ..."begin bewe en vra "wat ...wat van jay"sy kyk my en se "Daniella jou kind is raak geskiet !"my trane begin loop ,trek my skoene uit en begin hardloop ,hardloop so vinnag as wat ek kan...dit voel ek kom nerens uit nie ,my liggaam begin warm word ,sien daar staan mense voor my jard anders is op hull fone,eks twee huise van my huis af my trane loop oneindig vanaf my gesig af ,my baar begin steke kry ,hardloop in by my jard,daar le my kindjie in sy eie bloed ,snik na asem !hardloop kyk hom en se "jay...jay mamma is hier !help my iemand help!jay!...jay ...bly by mamma ,Klein kiki kyk my met trane en vra "wat gaan aan is jay okay....jay!...jay!"my
hart ruk ,my kind snuk na asem wat kan ek doen ,mense probeer ambulances bell ,kyk om my neem jay in my hande en begin hardloop met my kind na die kliniek ,jay....jay!jay Bly met mamma ,ek kan jou nie verloor nie my kind ,Sy pa kyk hoe ek met jay hardloop ,kom hardloop na my toe ,gryp jay uit my hande uit en hardloop verder met hom,emosies neem my oor ,my kind ,hoekom hy !hoekom moes hom tref ?

05/03/2023

Kullid is my root !

Hoofstuk 1 vervolg

Kiki kyk vir jay en se "eendag gaan ek ook vir jou gee "staan op en skep vir oumie sentie n bord uit....wag kom ek skep Sommer klaar genoeg uit ,Jay kom sit langs my en vra "mamma kan ek vir kiki van my juice gee"kyk hom en se "ja jay gee Sommer twee vir haar "neem die bord en gaan oor die pad ,klop aan ouma sentie se
deur ,sy kom maak oop kyk haar en se "Middag oumie,,,hier is n bord kos"sy kyk my neem my hande en kyk my met trane in haar oe se "Dankie my kind die here gaan Jou seen"sy neem die bord ek draai om en se "sien oumie weer",stap terug oor die pad ,stap in die huis ,Klein Kiara en jay sit op die bank en kyk na animation,kyk jay en se "toe julle moet nou slaap vir die middag "Hy kiara en vra "kiki gaan jy ook slaap ?"sy kyk hom knik haar kop ,jay en kiki slaap na 20 min Onder die TV uit ,kyk na Klein Kiara en d**k by my self "kiki ,mag jy eendag as n volwasene die BESTE lewe leef ek spreek dit oor jou my kind" skakel die TV af neem my phone en gaan sit buite ,en kyk na die straat .

05/03/2023

Kullid is my root !

Hoofstuk 1

"Jay kom hier ...kom eet gou "hy staan op en hardloop na my kyk my en vra "mammy kan Kiara ook kom saam eet ?"kyk hom en se "ja my kind"Hy draai om en gaan Haal Kiara by die huis ,dit maak my bly om te sien hoe kinders nog met mekaar deel ,kinders wat om gee !ek sal my kind op lei om n gentleman te wees ,stap na binne en skep vir Kiara n bordjie ,kyk deur die venster en sien daar kom hulle aan gestap ,glimlag ,Kiara kom na binne en groet my ,kyk haar en se "kom sit en eet "sy neem haar sitplek in ,gee haar bord ,Klein Jay neem sy kos en gaan sit langs haar en se "kom kiki ...eet ,sien ekt jou gese ek gaan met jou deel" Klein Kiara kyk skamrig na my en se "ja...jay...dankie"sy kyk na haar bord en ek kon die gelukigheid in daardie oe se kind sien ,die dankbaarheid sy kyk na jay en se "ek sal ook met jou deel as my ouma ook gaan kook"terwyl sy praat roll haar trane oor haar wange ,,,staan en besef kinders het ook gevoelings ongeag hoe klein hulle is ,en hulle kan leerings van dankbaarheid aanpas ,,,,sy kyk my en se "Aunty Kim ....kan ek hierdie vir my ouma gaan gee"kyk haar my trane begin stort draai om en se "Eet Kiara ....aunty Kim sal vir ouma n bord skep "sy kyk my en se "Dankie!",Kiara begin haar kos eet ,jay kyk my en vra "mamma hoekom het ek so baie goed maar ander kinders het biekie"ek kyk hom en se "jay ...Ander kinders is nie so bevooreg soos Jy nie..."Hy kyk my confused aan vra "mammy is dit om dat hulle nie geld en will werk nie " sit op die stoel never en se "Jay lewe draai nie vir almal die selfde uit nie ,,,omstandighede maak of breek jou...mens Kies nie om swaar te kry nie ,niemand verdien dit nie ,,my kind van hulle het all op gegee op lewe..waardeer alles wat mamma vir jou doen ,my kind deel altyd all is dit net 2 deel my kind "Hy kyk na Kiara en se "maar mamma Kiki verdien nie dit nie ,kyk mamma ons is net soveel 6 jaar ,kiki ek sal altyd deel"

05/03/2023

Kullid is my root !

2023 addition 🙂

Inleiding:

Kyk daar ons kids rook nou dwelms ,word deel van bende ,waarheen gaan ons nasie ?n nasie wat mekaar afkraak ,wat van mekaar af steel ,waar mammas en Pappas raad op is en eerder na die drank bottels kyk ,,,n nasie wat niemand goedheid gun nie,mhm will nie eers praat van guys wat nie responsibility will vat oor sy kinders nie ,guys wat hulle kinders af stry,,,maar hy brag hoe hy met Nicole ,shante en micka geslaap boeta jy fokus op verkeerde dinge,ek praat van my kind se pa,,,Klein Jay is my alles ,hy is my lewe !mamma se altyd ek lyk meer gelukiger met hom aan my kind ,maar ek vrees ek vrees vir die nasie KLEURLINGS!!!hy moet nie agter die uit mekaar nasie gaan nie !

27/02/2023

Skat dits okay om weg te stap uit n huis waar jy gemanipileer word ,waar jy emotional af gekraak word ,Dits okay om nie familie te vra vir hulp nie hulle gaan anyway praat later daaroor ,Skatie kyk dits okay om jou seer weg te steek vir jou vernoot🙂Dits okay !Kyk ek praat uit experience uit ,ek was sleg behandel deur familie ,was in n huis waar ek bang was om asem te haal,te eet evens te was ,ekt op 18 jaar uit die huis gestap sonder back up ,en ekt gestreef net vir die BESTE ,eks okay met alles ,maar hoor my en hoor my baie mooi DITS NIE OKAY
OM IN N SITUATION TE WEES WAAR JY ELKE DAG DEPPRESIVE VOEL NIE ,WAAR SELFMOORD NEIGINGS JOU ONDER WILL KRY....DITS OKAY SKAT !STAP UIT EN GAAN VIND JOU GELUK ,SMILE WEER VIR WAT JOU GELUKIG MAAK....GLO MY JY SAL NIE SPUIT WEES NII🙂Dits okay.

24/02/2023

EK'T GEROEP NA HULP .

VERHAAL DEUR ;Bennito Bon-Bon Raats

Vervolg

mamma sal jou omhels met liefde en jou die waarde van n vrou leer mamma sal moet begin opstaan teen jou pa ,maar vir nou my kind rus sag ,''maak my oe toe en haal asem,terwyl ons so sit skuin hier ligte op ons die man help my en neem ons na die naste hospitaal,dokters kyk na my en skree,,,,,,emergency !!!!,sit my op n bed en kry vir my die hulp wat ek nodig ,maar dit was nie genoeg ek was klaar beskadig van bine ,,en op daardie dag verloor kimmy k haar lewe ,en haar kind het by die wees huis gaan bly.

DIE EINDE.

24/02/2023

EK'T GEROEP NA HULP .

VERHAAL DEUR ;Bennito Bon-Bon Raats

Ekt nooit ged**k dit sal met my gebeur,ekt nooit ged**k hy sal dit aan my doen,maar well hy het ,as ek maar net daardie dag nie vir hom geback chat het nie,as ek maar net mande gelede my sak gepak het en geloop het,vra myself soveel vra ,hoekom moes my kind dit sien,hoe sy ma geslaan en geskop was deur sy eie pa ,hy wou my so graag help maar hy kon nie..die moment toe hy aan my klap toe moes ek net still bly ,hyt gedruig om my lewe te neem,hyt my gegooi met die tv,my geslaan in my gesig ,my in die bad gedruk ,ekt uitgeroep vir help maar niemand het my kom red ,my kleine kind het gehuil ,en sy pa het hom net weggestoot ,hyt ons in daardie nags ure in die kar gedruk en met ons gery na n berg ,my uitgesleep en nog verder geslaan en woorde geuiter soos ''jys n nutelose bitch,n slegte vrou'' en dit net omdat ek hom gese het hy moet my respekteer want eks die broodwinner in hierdie huis,my gesig was all pers geslaan maar hyt aanhou aan my slaan ,ekt op die grond gele met trane en na my kind gekyk en ged**k ''seun as mamma vandag moet sterf hoop ek die gereg stuur jou na n beter plek,my seun as jy eendag n vrou neem respek haar soos jy my sou respekteer moet nie aan haar slaan soos jou pa aan mamma doen nie ,boeta mamma weet nie of ek sal lewe na hierddie geskop en getrap nie,maar wees n soete kind'',sy pa stap na die kar ruk hom uit en ry,my kleine kind kom hardloop na my met trane in sy oe en se ''mamma kom ons gaan polisie toe,hulle sal ons kan help''ek probeer op my bene staan,shoeeee maar dit is seer kyk hom en se ''liefie mamma gaan jou op my rug sit neh,dan stap ons lokasie toe na aunty calin toe'' so seer soos ek is neem ek my kind en ons stap ,ons stap nou all vir meer as 10 min,my bene gee in ,ek neem my kind en kyk hoe hy slaap ,kruip na n boom in die bos sit hom op my skoot en kyk hoe hy slaap,en se met trane in my oe..''Dumain sandrianos mamma sal jou beskerm no matter what .

20/02/2023

Liefste mamma!

Hoofstuk 2 vervolg.

Sy kyk my met trane in haar oe en se "ek onthou effens ,,,maar nie alles nie ...help my sodat ek kan meet onthou"ek kyk haar haal die album uit (still deur Jennifer Hudson speel in die agtergrond) Verduidelik mamma Wie is almal,vertell haar soveel stories ,vir die eerste keer sien ek hoe mamma weereens begin glimlag en lag uit haar mag ,die uncertainties kan ek in haar oe sien ,sy probeer so hard om te onthou ,kyk haar en se "mamma moet nie so hard probeer nie ,,,ons kan weer later of more deur hierdie gaan"soen haar voor haar voorkop en stap uit haar kamer draai by die deur om en se "Ons sal deur hierdie ook kom mamma".

Einde van hoofstuk 2.

"Loosing your memory can effect alot of people around you,,but only that PEOPLE can make you remember the good & bad ,,,Do not take people whom loose their memory for granted cause somehow they will start remembering "

20/02/2023

Liefste mamma!

Hoofstuk 2.

Besluit om na binne te gaan ,daar sit mamma en kyk na n video van my en Alanda ,sy gewaar my kyk my en vra "is dit jy saam Alanda in hierdie footage?"knik my kop sy kyk my en se met trane in haar oe en se "Dam....my kind hou vas aan mamma se hand ek belowe ek sal probeer onthou ,my kind hou styf vas aan mamma se hand en moet dit nooit laat gaan , support my todat ek weer sal onthou eendag ek belowe ek sal my kind.."terwyl mamma so met my praat kyk sy my vir n oomblik aan ,Haal my hare uit my gesig en se "wag ..Jy ...Jy is die een dogter wat altyd soet was ,,,Jy was eens op n tyd my hele alles...die merk in jou gesig is die merk wat jy gekry het toe jy op die stoep geval het"kyk haar en se "ja...ja ...ja mamma dit is ek ...onthou mamma my ?"sy kyk my en se "ja ...Jy is ook die dogter wie probeer weghardloop het met n jong manetjie"sak my kop sy staan op en se "Dits all wat ek kan onthou van Jou"haar trane vlooi van haar pragtige gesig af sy gaan verder en vra "Hoekom wou jy weggehardloop het met daardie seun?"sak my kop af en se "mamma hy....hy het my laat glo hy is lief vir my"terwyl ek probeer verduidelik hoor ons n harde vall,,, mamma skrik kyk na die deur en vra vreesend "wat ...wat is dit ?"kyk haar en se "ek sal gaan kyk"sy stap vinnag na haar kamer so asof sy bang is "ek gaan kyk wat het so geval,kom buite en sien dit is maar net die Hond wat teen die asdrom gekap het ,terwyl ek die vullis optell ,,,hoor ek die klank van n mooie vrou wat sing "Once there was a way to get back home,sleep pretty darling do not cry ,Golden slumbers filled ur eyes "ek word so exited in my hart en d**k 'Daardie is die lullaby wat mamma vir ons gesing het ....My mamma begin onthou'terwyl sy sing ,stap ek in en sing saam haar die chorus "I never showed give my pillow ,i only sent you my invitation and in the middle of the celebration i break,i break down".

20/02/2023

Liefste mamma!

Hoofstuk 1 vervolg.

Terwyl my trane oor my wange g***s ,is daar n sagte klop aan my kamer deur,vee my trane af en gaan maak die deur oop,dits mamma sy kyk my met trane in haar oe en se "Dame...jyt sopas gese jys my dogter ,,,het ons goeie memories saam ,kan jy my asseblief vertell hoe het Raymond gesterf,kan jy my vertell hoe was ek....hoe kan ek nie onthou nie wat...wat ...wat het gebeur met my?"ek kyk haar vee haar trane af ,neem mamma aan haar hand en gaan sit in die tuin.

Hou mamma aan haar hand en se "Mamma sien mamma waar daardie fontuin staan ,Pappa het net daar n hartanval gekry ek onthou ek was maar net 6 jaar toe dit gebeur het een oomblik het Pappa saam my geglimlag en gese dat daardie fontuin vir mamma is ,,,ek was vir n oomblik in die huis en toe ek uit kom le Pappa langs die fontein lewensloos"my trane begin roll kyk mamma praat verder en se "Mamma het net van die winkel af gekom en my langs pappa kom wegvat en met soveel trane en pyn gese my kind jou pappa is weg maar hy lewe nog in jou hartjie "mamma kyk my met trane word vir n oomblik still ,staan stadig op en stap na die fontuin ,kyk dit aan asof sy iets onthou ,kyk my en vra "Het ek op daardie dag n maroon rok aangehad?"ek kyk haar knik my kop en se "ja mamma"haar trane roll stap na binne draai om en se "Dame ek weet nie hoekom kry ek n flashback oor dit nie maar as dit waar is ....eks jammer eks so jammer....Dame ek wens ek kan jou ook onthou ..."sy stap verder na binne met trane in haar oe,draai my kop en d**k 'as mamma flashbacks oor die scene begin kry ek hoop mamma kry ook een van my'😪

Einde van hoofstuk 1

Address

12 Harwood Street Promosa
Potchefstroom
2531

Telephone

+27799043906

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Verhale deur B.Q.Raats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Verhale deur B.Q.Raats:

Share