Mosaiek Huis / Mosaic House

Mosaiek Huis / Mosaic House The Mosaic House is an ever growing work of Passion by Mosaic Artist Christel Griffiths. Set in lush

26/11/2023

Starting with a new project. Looking for analog watches( working or not). Willing to pay if it is not to expensive. 0834079688

03/08/2023


As ek kon sou ek wou, 'n groot bus koop.
Straat vir straat sal ek stop en by elke voordeur klop waar 'n vrou bly wie se vrou-hart uit ritme klop.
Een vir een sal ek hulle inlaai.
Die vrou wie se lag al vir jare weg is.
Die een wie vir te lank al die spiëel toegooi as sy aantrek.
Die vrou wat iemand se slaansak is, omdat sy d**k dis haar plig.
Die een wat vasgevang sit tussen hope wasgoed en haar drome aan 'n wasgoedlyn vas steek.
Die seer een wat verruil is.
Die een wat bly en bly en maar net bly.
Die klein dogtertjie wat nooit gehoor het sy is mooi nie, en dit vandag nog glo.
Die vroue wat liefhê en aanvaarding in "asdromme" soek.
Die "eendag" vroue.
Die ek-wou-nog vroue...

Met 'n hele bus vol met issues, seer en wou-nog-drome sal ek ry tot in die middel van die Karoo.
In die middel van nêrens en niks.
Daar sal ek 'n massiewe vuur maak.
Tussen die pleine van die Karoo en die hitte van die vuur tussen doodse doodste stilte sal ons al die Oervroue voor ons se roepstemme tussen deur die pleine hoor aankom.
By daai vuur op die ritme van 'n skoon canvas kan elkeen dans en vir haarself 'n nuwe prentjie teken.
So moet hulle dans tot elke
mispersepsie,
miskenning,
verlore drome en
vrees in die vlamme voor hulle verteer word.

Ek weet my bus sal nie vol wees as ons terug ry nie.
Party sal bly om nooit weer terug te kom nie, om alles in te leef wat hulle gemis het.
Hulle wil vir altyd dans.
Party sal gedwee terugkeer na presies dieselfde, tevrede met 'n rukkie.

Die res sal terugkom en hulle eie busse kom volmaak...
Sit aan die ketel

©Yolande Brittnell-Steyn
https://www.sitaandieketel.co.za/shop/

https://rawson.co.za/property/for-sale/rawson-remote/1213497
02/08/2023

https://rawson.co.za/property/for-sale/rawson-remote/1213497

This magnificent property is like a mosaic museum, words can't quite describe this property. This is a must see for yourself kind of property, bookings must be made in advance. Each person who has seen this property before has left with a feeling of enrichment and motivated to get in touch with thei...

On Show MOSAIC HOUSE 55 Du Toitstr 30 September- 2 October 2022 10:00 -17:30
26/09/2022

On Show
MOSAIC HOUSE 55 Du Toitstr
30 September- 2 October 2022
10:00 -17:30

21/09/2022
15/09/2022

Introducing Alna Prodgers of AlnaPottery for the Proudly Porterville Art Weekend 2022!

"Alna Prodgers of AlnaPottery studio is a creator of bespoke functional and decorative pottery pieces, whose first love is teaching the craft and passing on her knowledge and experience of 40 years. I also work in many other mediums to express my creativity"

15/09/2022

Come and visit us at Koppikofi we will be there the whole Art Weekend

15/09/2022

Address

Du Toitstraat 55
Porterville
6810

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 11:00 - 18:00
Wednesday 11:00 - 18:00
Thursday 11:00 - 18:00
Friday 11:00 - 18:00

Telephone

+27732875940

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mosaiek Huis / Mosaic House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Mosaiek Huis / Mosaic House:

Share