WOW!-STêR/STAR

WOW!-STêR/STAR Talentvertonings met sterk fokus op ontwikkeling. Talent shows focusing on development. www.wowstar.co.za

As jy sing of 'n musiekinstrument bespeel en jy wil graag meer by die vermaaklikheidsbedryf betrokke raak is WOW!-STER die plek om te wees. Hier help ons jou op 'n positiewe manier om jou talent tot die beste te ontwikkel. Dit word tans in Port Elizabeth, Jeffreysbaai, Uitenhage en Graaff-Reinet aangebied. Nuwe dorpe en stede is welkom om betrokke te raak - stuur 'n e-pos aan [email protected].

If you are a singer or a musician who would like to be more involved in the entertainment industry, WOW!-STAR is your answer. This is where we guide you in a very positive way to develop your talent to its full. Currently presented in Port Elizabeth, Jeffreys Bay, Uitenhage and Graaff-Reinet, other towns and cities are also welcome - apply at [email protected].

19/03/2024
23/06/2020
06/03/2020

Tuisblad Afrikaans FM het slegs een doel, en dis om die gaping tussen alle Suid Afrikaners reg oor die wêreld kleiner te maak. Ons speel die musiek wat jy wil hoor 24 uur n dag, 7 dae n week. Probeer gerus een van die onderste skakels as die speler nie werk nie. Android IPhone BlacBerry RealPlayer ...

15/11/2019

Address

55 Greenways, Lovemore Heights
Port Elizabeth
6070

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WOW!-STêR/STAR posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to WOW!-STêR/STAR:

Share