Cantando at Algoa

Cantando at Algoa Cantando@Algoa Volwasse gemeenskapskoor.

Na vier jaar neem ons aan die einde van 2024 met hartseer afskeid van ons geliefde koorleier, Gustel Agenbag. (foto regs...
04/12/2024

Na vier jaar neem ons aan die einde van 2024 met hartseer afskeid van ons geliefde koorleier, Gustel Agenbag. (foto regs)

Baie dankie Gustel vir jou sprankel en energie wat kooroefeninge so genotvol gemaak het - dit was nie net lekker nie; ons het ook geweldig baie geleer en as koor musikaal gegroei onder jou uiters bekwame leiding.
Ons wens jou alles wat mooi is toe vir die toekoms, Mag jy nog vele en groot hoogtes bereik met jou skool- en jeugkore.
Ons gaan jou geweldig mis.

Terselfdertyd verwelkom ons ons nuwe koorleier Amanda Engelbrecht (foto links) .
Amanda, ons sien uit om jou in 2025 by ons te verwelkom en mag jy sommer gou tuisvoel by ons.
Die afwagting is groot !! Ons kan nie wag om die nuwe jaar saam met jou te begin nie.

04/12/2024
Dankie  Cantando at Algoa vir 4 wonderlike jare ♥️♥️. En so sluit ons ook die jaar af op n hoogtepunt met Christmas with...
30/11/2024

Dankie Cantando at Algoa vir 4 wonderlike jare ♥️♥️. En so sluit ons ook die jaar af op n hoogtepunt met Christmas with Richard C**k in die Veremarksaal.
Soli Deo Gloria🎄

16/10/2024

Ticket sales open tomorrow for
'Christmas with Richard C**k'

Get into the festive spirit with the Eastern Cape Philharmonic Orchestra's spectacular Christmas concert, Christmas with Richard C**k (ECPO), on Saturday, 30 November 2024, in the Feather Market Centre (4PM). The concert will be conducted by none other than maestro Richard C**k.

Adding to the magic of the concert, guest choirs; the New Apostolic Church Choir and the Cantando at Algoa Choir, will join us on stage, filling the Feather Market Centre with Christmas cheer.

This concert promises to bring the warmth and joy of the season straight to your heart, as we perform beloved holiday classics and festive melodies that will have you humming along. Whether you're a lover of orchestral music or simply looking for a way to embrace the holiday spirit, this concert is the perfect start to the festive season. Gather your loved ones, and come celebrate the most wonderful time of the year with us!

🎟 Tickets are available for purchase online via Quicket South Africa OR at the door on the day of the concert.

#2024

‘n Wonderlike geleentheid wat wag. 🎵👏🏻
07/10/2024

‘n Wonderlike geleentheid wat wag. 🎵👏🏻

🎄🎵🎄🎵Enjoy the day with us
23/09/2024

🎄🎵🎄🎵
Enjoy the day with us

So vier ons die einde van nog n suksesvolle en verreikende kwartaal. Dankie Cantando at Algoa vir julle toegewydheid en ...
12/06/2024

So vier ons die einde van nog n suksesvolle en verreikende kwartaal. Dankie Cantando at Algoa vir julle toegewydheid en passie vir koorsang. Sien uit na die volgende optredes 🤗

Die Veremarkmark Orrelvereniging vier 25 jaar se bestaan van die fenominale orrel. Cantando at Algoa het deel gevorm van...
02/06/2024

Die Veremarkmark Orrelvereniging vier 25 jaar se bestaan van die fenominale orrel. Cantando at Algoa het deel gevorm van die pragtige geleentheid.

‘n Heerlike spanbou-fondsinsamelingsdag. Dankie aan almal wat ons ondersteun het. Cantando koorlede is bo-baas kokke.
31/05/2024

‘n Heerlike spanbou-fondsinsamelingsdag. Dankie aan almal wat ons ondersteun het. Cantando koorlede is bo-baas kokke.

Kom maak n draai voor of na jy gestem het en kom haal jou bestelling. Die lekkerste wegneemetes wat daar is🍔 en meeste s...
13/05/2024

Kom maak n draai voor of na jy gestem het en kom haal jou bestelling. Die lekkerste wegneemetes wat daar is🍔 en meeste se gunsteling 🌭
🇿🇦☑️

Address

Port Elizabeth

Telephone

+27828993804

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cantando at Algoa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category