23/12/2023
Gaitses leaders,
Al die uitlatings en interaksies wat ek lees op hiedie Groep laat my nogal d**k dat ons besig is om stadig na nerens beweeg. Eergister, gedeurend werk, oppad na JBay van PE, let ek iets baie onstellend op .Terwyl ek ry in die dubbelbaan, verkyk Ek my aan die verskil lender tipes dubbel cab bakkies wat verby gaan, en aitsa nogals die heel nuutstes op die mark. Almal van GP, MP, FS,NC. 90%. Van hulle is wittes oppad see toe. Toe besef ek, terwyl ons praat van maniere om oplossings te kry, weet die wit man lankal dat hy in die priveledged posisie is. Van die oorgangs periode in 1994 het hulle geen tree gegee om segregasie hok te slaan nie. En die regering van die dag was net te honger vir n bietjie autoriteit om dit raak te sien. Wittes, is ver beter af nou as voor 94, hulle d**k nog steeds aan ons as diere. Kom ek maak n voorbeeld, hoeveel van hulle(wit en swart) het ooit n voet in ons bruin gemeenskappe gesit, of teminste n aand of twee in so woonbuurt deurgebring. So my punt is, ons wat hierdie pad gekies het in 94, moet nou daardie besluit reg stel. Ons almal is deel van hierdie regering se probleme van die dag. Baie van ons mense praat van voorouers wat welkomend was. Dit was gewees, neem kennis, verlede tyd, en ons kan soos hulle wees nie.
Ek praat Afrikaans vandag, en wil die punt deur bring dat, vir n nasie om een te word moet ons een taal praat. Ek het nie n grief met ander tale nie. Indien nie sal ons mekaar nie vind nie. Een drag maak mag. Vertaal dit in engels, dan het dit nie die selfde betekenis nie.
Die tyd van lee woorde en ginnegaap is verby. Kom ons hou op om mekaar n geskiedenis te leer wat ons almal ken.
Groete
/Xam X(Kurt)
Genesis 11
Hoop u hulle verstaan my punt!