Ek Worry Nie Dus Funny

Ek Worry Nie Dus Funny Het jy al ooit n pregnant China gesien......? Moetie worry nie ek sal wag vir jou.....

02/10/2024

Ai John Black en Pappa G isie mee met onse nie, ek wonder wie is next? Archie Moroka?

Sommige mense nodig die ....
27/09/2024

Sommige mense nodig die ....

04/09/2024

👩🏻‍🍼:Sssht jou “Manchester United” pa slaap
🛌: Rashford !!!
👩🏻‍🍼: Sien jy nou 3-0

22/08/2024

My een bra lyk hy kan al "all pay" draw ma ek en hy was saam op skool.
ey mense is klaar hie buite!

20/08/2024

Die lewe is soos ñ aartappel . Jy kan ñ bubblegum kou maar ñ TV kan nie vlieg nie . Moet nooit opgee nie

01/07/2024

Imagine jy vat Uber na jou meddie se huis toe en die driver sak af😭"Ohh jy trap ook hie"
🥺🙄😭🤣

Dit is hoekom die baai nie water het nie ... 🤣🙆
01/07/2024

Dit is hoekom die baai nie water het nie ... 🤣🙆

02/05/2024

If he really loved you, he would have found a way to make your hair straighter and softer without dark n lovely relaxer or a weave 😩
All men do is lie....

23/04/2024

The problem is that because I share stupid things on Facebook, you think I am dumb and stupid, But ons sal sien wat gaan gebeur as mense teen hulle bekke geskop word... Dan praat ons wee... mxm! #$%@

19/03/2024

Jy Bly die heeltyd “evening pres 💚, evening Pres💚, evening Pres💚” maa pres vat jou nie kop toe op sy live nie 😂🤣😂haai onse mense 🙈

19/03/2024

Jyt nie 'n afkop nie , jyt manet kortmou hare 🥺

16/03/2024

Ever since ek vir Kayla gewys het hoe werk n microwave
Eet sy nou warme lemoene
😭💔

Address

Port Elizabeth
12969

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ek Worry Nie Dus Funny posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share