PEAAT Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from PEAAT, Theatrical Play, Port Elizabeth.

27/05/2025

MA SKRYF MATRIEK- en hier is hy, Ruan Wessels!! Ruan het n baie suksesvolle loopbaan in die teater, tv asook film bedryf. D**k maar Binnelanders, Hoofmeisie, Dis ek Anna, Kampterrein, Spoorloos en vele meer. Ons is bevoorreg dat hy tyd maak in sy besige skedule om PE se gehore op die PEAAT verhoog te kom vermaak.
MA SKRYF MATRIEK, (geskryf deur Louis de Villiers) Kaartjies nou beskikbaar, skakel kan gevind word in on Bio.

MA SKRYF MATRIEK- kaartjie verkope is oop op die quicket web.  Volg die skakel in ons Bio vir kaartjies.15 tot 19 Julie ...
25/05/2025

MA SKRYF MATRIEK- kaartjie verkope is oop op die quicket web. Volg die skakel in ons Bio vir kaartjies.
15 tot 19 Julie om 19.30 elke aand asook n middag vertoning op Saterdag, 19 Julie om 15.00.

"Spyt kom altyd te laat" Moenie dat dit met jou gebeur nie.  Daar is nog net 3 vertonings oor.  Kry dadelik jou kaartjie...
13/10/2022

"Spyt kom altyd te laat" Moenie dat dit met jou gebeur nie. Daar is nog net 3 vertonings oor. Kry dadelik jou kaartjie by
www quicket.co.za of 0826324858
Jy kan nie hierdie geleentheid, om Tobie Cronjè vir net R100, op die verhoog te sien laat verby gaan nie.

Dankie Port Elizabeth vir n wonderlike openingsaand. Jy kan nie hierdie komedie mis nie.  Kry jou kaartjies vandag nog o...
13/10/2022

Dankie Port Elizabeth vir n wonderlike openingsaand. Jy kan nie hierdie komedie mis nie. Kry jou kaartjies vandag nog op Quicket of skakel 0826324858. Saterdagmiddag reeds vol.

Dankie Tobie vir die geduld met al die onderhoude.Indien jy nog nie kaartjies het nie, moet jy maar gou kry.  Daar is so...
13/10/2022

Dankie Tobie vir die geduld met al die onderhoude.
Indien jy nog nie kaartjies het nie, moet jy maar gou kry. Daar is sommige vertonings reeds vol. Kry by www.quicket.co.za of
082 632 4858

Baie dankie Kingfisher vir die onderhoud met bestuurslede Marine Botha en Frans v d Merwe.  Reklame vir die opvoering My...
13/10/2022

Baie dankie Kingfisher vir die onderhoud met bestuurslede Marine Botha en Frans v d Merwe. Reklame vir die opvoering My Boetie se Sussie se Ou wat Maandagaand open in Little Theatre. Kry jou kaartjie by
www.quicket.co.za of skakel 082 632 4858.

Dankie aan Luister FM vir die onderhoud met Tobie Cronjè.  Baie geluk aan die wenner van die 2 kaartjies.  Jy kan ook gr...
13/10/2022

Dankie aan Luister FM vir die onderhoud met Tobie Cronjè. Baie geluk aan die wenner van die 2 kaartjies. Jy kan ook gratis kaartjies wen. Skakel more in op Luister FM, daar worf 4 kaartjies deur die dag weggegee. Indien jy nou nie so gelukkig is om te wen nie, kan jy steeds teen slegs R100 jou kaartjie koop by www.quicket.co.za of skakel 0826324858.

Ons voorsitter ontvang Tobie op die luggawe.  Nou gaan die harde werk begin.  Kry dadelik jou kaartjie vir My Boetie se ...
05/10/2022

Ons voorsitter ontvang Tobie op die luggawe. Nou gaan die harde werk begin. Kry dadelik jou kaartjie vir My Boetie se Sussie se Ou. Jy kan hierdie komedie nie mis nie. Kaartjies net R100. By www.quicket.co.za of skakel 082 632 4858.

Die span bou stel.  Jou stoel wag vir jou.   Het jy al jou kaartjie?www.quicket.go.zaOf skakel 0826324858
05/10/2022

Die span bou stel. Jou stoel wag vir jou. Het jy al jou kaartjie?
www.quicket.go.za
Of skakel 0826324858

Oud en jonk help werk.  Dankie Tessa van der Merwe wat so hard werk om die stel by die teater te kry.
05/10/2022

Oud en jonk help werk. Dankie Tessa van der Merwe wat so hard werk om die stel by die teater te kry.

Volgende Maandag is opening van hierdie produksie.  Het jy al jou kaartjie?  Onthou Saterdagaand kan jy Tobie ontmoet en...
03/10/2022

Volgende Maandag is opening van hierdie produksie. Het jy al jou kaartjie? Onthou Saterdagaand kan jy Tobie ontmoet en n foto saam met hom neem. Kry nou jou kaartjie by www.quicket.co.za of skakel 0826324858

Dankie aan ons media borg Luister FM.  Julle gee ons geleentheid om die publiek op hoogte te hou van ons produksies.Kry ...
03/10/2022

Dankie aan ons media borg Luister FM. Julle gee ons geleentheid om die publiek op hoogte te hou van ons produksies.
Kry nou jou kaartjies vir die komedie, My Boetie se Sussie se Ou. Vanaf 10 tot 15 Oktober, elke aand om19.30 met ook n 15.30 vertoning op Saterdag 15de. Kaartjies by www.quicket.co.za of 0826324858.

Address

Port Elizabeth

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PEAAT posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share