Klein Katryn

Klein Katryn Event Venue 10-40 Guests for Private Function - Catering or Self Catering - House Concerts! Carina 082 928 7946

Every day can be a special occasion Klein Katryn🖤
27/08/2025

Every day can be a special occasion Klein Katryn🖤

05/06/2025

✨ Pongola, maak gereed vir 'n fees van geure en stories! 🌿Elmarie Berry kuier hierdie naweek by die pragtig opgeknapte Klein Katryn met haar splinternuwe kookboek The Table én haar geliefde, bekroonde Kosbaar. Sy gaan 7 ongelooflike resepte met 'n Midde-Oosterse flair demonstreer. 🍋🍆🍗Daar sal ook 'n wynproe met Neil Ellis Wyne wees — die perfekte pasmaat vir Elmarie se geure! 🍷En nóg opwindende nuus: The Table is pas benoem vir die Gourmand Awards wat in Junie in Portugal plaasvind! 🇵🇹📖Moenie hierdie unieke kookervaring misloop nie – dis inspirasie, smaak en styl in een. 💫

Dankie  vir die groot geleentheid dat ons by   kan deel wees saam jou met  🥊 dit is vir ons ‘n groot voorreg!  Baie Ster...
29/05/2025

Dankie vir die groot geleentheid dat ons by kan deel wees saam jou met 🥊 dit is vir ons ‘n groot voorreg! Baie Sterkte en weet ons is super trots op jou! “It is not the strength of the blow, but the strength of the strike that makes a fighter.” 🖤

19/04/2025

Koninklike Fees met ‘n Middle Oosterse twist Kookervaring saam met by die 6 & 7 junie 🖤 Ingesluit:•3 Gang Maaltyd - Oestafel - gepaar met•Wyne uit Stellenbosch•Kook demonstrasie 6 resepte•Wenke oor hoe om jou kos mooi voor te sit. Slegs net nog 6 plekke beskikbaar! 🥘 🍷

Address

Pongola
3170

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27829287946

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Katryn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Klein Katryn:

Share