Kunsklub Polokwane

Kunsklub Polokwane Kunsklub is waar kreatiwiteit en rustigheid ontmoet.

Of jy kom skep, ontdek, lag of net 'n bietjie wil ontsnap, jy gaan huis toe met meer as net 'n projek – jy gaan huis toe ontspannend, met 'n herinnering. 🌿 By Druppel vir Druppel verkoop ons glad nie olies of produkte nie maar help om jou eie rekening oop te maak sodat jy al die voordele kan geniet!

Ek "Spring Clean" en party kristalle moet gaan!https://chat.whatsapp.com/COxg7ftg43aIgSXoCLe3Za?s=cl&p=a&mlu=0&ilr=4Ons ...
05/09/2026

Ek "Spring Clean" en party kristalle moet gaan!

https://chat.whatsapp.com/COxg7ftg43aIgSXoCLe3Za?s=cl&p=a&mlu=0&ilr=4

Ons maak gereed vir 'n Whatsapp Auction en Sale!

Alles sal op die groep gekommunikeer word.

LET WEL:
Hierdie kristalle is vir versamelaars en vir dekor. Niks anders nie.

Aflewering:
In Polokwane
Pudo of Courier indien buite Polokwane.

Betaling:
Opsie 1:
Betalings moet binne 24 uur gemaak word.

Opsie 2:
Nie-terugbetaalbaar-nie deposito van R100 indien die betaling eers einde van die maand is.

Vir meer info:
0824251779

🌸 POLOKWANE DAMES… WAT DOEN JY SATERDAG?Kom ontsnap vir ’n paar uur by Kunsklub! 🎨Kies jou eie projek, bestel ’n koffie,...
30/08/2026

🌸 POLOKWANE DAMES… WAT DOEN JY SATERDAG?

Kom ontsnap vir ’n paar uur by Kunsklub! 🎨

Kies jou eie projek, bestel ’n koffie, bring ’n vriendin - of kom sommer alleen en ontmoet nuwe mense.

✨ Geen kunservaring nodig nie.
✨ Nuwe projekte elke maand.
✨ Instapgaste welkom!

πŸ“ Lajana Kitchen | R101 Padstal
πŸ—“οΈ Elke Saterdag | 10:00–14:00
πŸ“ž Karina 082 425 1779

Skep β€’ Ontspan β€’ Voel Beter πŸ’—

###

🌸 POLOKWANE LADIES… WHAT ARE YOU DOING THIS SATURDAY?

Escape for a few hours at Kunsklub! 🎨

Choose your own project, order a coffee, bring a friend β€” or come alone and meet someone new.

✨ No art experience needed.
✨ New projects every month.
✨ Walk-ins welcome!

πŸ“ Lajana Kitchen | R101 Padstal
πŸ—“οΈ Every Saturday | 10:00–14:00
πŸ“ž Karina 082 425 1779

Create β€’ Relax β€’ Feel Better πŸ’—

27/08/2026
Ja, ja! πŸ˜†AI spring in as ek nie tyd het nie maar check daai William Morris Kammosselskulp! (Ja, die foto is nie AI nie!)...
20/08/2026

Ja, ja! πŸ˜†
AI spring in as ek nie tyd het nie maar check daai William Morris Kammosselskulp! (Ja, die foto is nie AI nie!)

Vergeet van die week se drama en gebruik hierdie kusskoonheid as 'n spesiale snuistery - jou juwele verdien 'n spesiale plek om te rus! En die naweek kan jy jou eie maak... met twee kleintjies vir magnete! (Okay - daai twee is totally ge-AI! πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚ Dis die idee wat tel!)

Bespreek jou plek gerus en kom kuier saam by Lajana Kitchen met hulle bekende Chai Latte en ongelooflike ontbyt!

Sien julle Saterdag!
Karina
0824251779

Julle het gevra!
Dieselfde klas word ook volgende naweek aangebeid!
Saterdag, 29 Augustus 2026 vanaf 10:00 - 17:00

16/08/2026

Enige idee?
Dis lig, dis fraai, vir beginners!

NB!
Maak 'n stukkie materiaal weer betekenisvol.

Twee dae laat maar dis net te mooi om nie te deel nie!
11/08/2026

Twee dae laat maar dis net te mooi om nie te deel nie!

Happy Women's Day to every woman, however you move through the world! With boldness, quiet in the spotlight, behind the scenes, changing constantly or standing firm in exactly who you are. You shape the people and places around you and the world is warmer for it. Today, we raise a glass to all of you. 🀍

Photographed: Ouma Jean, our beloved matriarch. Stylish, strong and with a heart of gold.

09/08/2026
Unwind, destress, unplug and laugh excessively!Karina082 425 1779
04/08/2026

Unwind, destress, unplug and laugh excessively!

Karina
082 425 1779

Address

Polokwane
0699

Opening Hours

Wednesday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kunsklub Polokwane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share