Potpourri Uitpakmark

Potpourri Uitpakmark Uitpakmark met unieke handgemaakte items, tuisgebak, spesiale geskenke en 'n heerlike teetuin.

Moenie die fees mis nie.....
27/08/2026

Moenie die fees mis nie.....

πŸŽ…Kersvader se elfiesπŸ§‘β€πŸŽ„πŸŽπŸ§‘β€πŸŽ„ moet kom seker maak hul kry al die geskenkies wat almal die heel jaar soet voor wag!Ek weet ...
25/08/2026

πŸŽ…Kersvader se elfiesπŸ§‘β€πŸŽ„πŸŽπŸ§‘β€πŸŽ„ moet kom seker maak hul kry al die geskenkies wat almal die heel jaar soet voor wag!

Ek weet die elfies hou van Kersliggies ook! En daar gaan mooies wees hoor! Heerlike kossies om hul magies vol tevrede te houπŸ”πŸŸπŸ₯€



 Net 'n herinnering!  Gratis toegang. Veilige parkering.Dit gaan pret wees!  Die liggies mooi! Deel met almal.πŸŽŠπŸŽ„πŸŽ…πŸŽ      ...
24/08/2026



Net 'n herinnering! Gratis toegang. Veilige parkering.

Dit gaan pret wees! Die liggies mooi!

Deel met almal.πŸŽŠπŸŽ„πŸŽ…πŸŽ

Maak ’n draai by ons Liggiesfees & Kersmark! πŸŽ„βœ¨Bring jou familie en vriende, kom kuier lekker saam en geniet ’n heerlike...
19/08/2026

Maak ’n draai by ons Liggiesfees & Kersmark! πŸŽ„βœ¨

Bring jou familie en vriende, kom kuier lekker saam en geniet ’n heerlike middag en aand vol Kersfees-atmosfeer.

Gratis toegang. Veilige parkering.

Ons sien julle daar! ❀️

Kontak Marie-Louise as jy uitstal spasie soek!  Die fees is baie lekker.  Gewild.  Unieke stalletjies.   En moenie verge...
14/08/2026

Kontak Marie-Louise as jy uitstal spasie soek!

Die fees is baie lekker. Gewild. Unieke stalletjies. En moenie vergeet van die liggies nie!!

Perfekte tyd vir Kersgeskenke!



Hallo julle!Onthou om jou nota te maak van die Liggiesfees & Kersmark.Die liggies is baie mooi! Die atmosfeer is heerlik...
10/08/2026

Hallo julle!

Onthou om jou nota te maak van die Liggiesfees & Kersmark.

Die liggies is baie mooi! Die atmosfeer is heerlik. Die kos nog beter! Kan dit geniet onder mooi liggies!

πŸ—“ 1 Desember tot 12 Desember
⏰️ 14h00 - 21h00
πŸ“ Thabo Mbeki str 29B (h/v Thabo Mbeki & Biccard)



01/08/2026
Kom kry lekker spesserye vir Sondag se Moedersdag ete.Mark is oop tot 18h00Thabo Mbekistraat 29b
09/05/2026

Kom kry lekker spesserye vir Sondag se Moedersdag ete.

Mark is oop tot 18h00
Thabo Mbekistraat 29b

Address

Thabo Mbeki And Biccard Street
Polokwane

Telephone

+27725773909

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potpourri Uitpakmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category