23/06/2026
🏉🏐 MERK DIE DATUM! 🏐🏉
Hoërskool Piketberg se ZEBRAFEES 2027 vind plaas op:
📅 5 & 6 Maart 2027
Sluit aan vir 'n naweek vol sport, gees, vriendskappe en onvergeetlike herinneringe.
🔗 Volg die skakel om te registreer en vir meer inligting. (BIO)
⏳ Sluitingsdatum vir registrasies: 20 November 2026
⚠️ Beperkte plek beskikbaar
Moenie uitmis nie – verseker vandag nog jou span se plek!