At The POP UP

At The POP UP Bringing People Together

25/05/2026

Wanneer laas was jy by 'n Drive-In? 🍿 Of is jy dalk te jonk om te weet wat dit is... 😉 Wel, laai jou gesin in die kar en kom geniet die nostalgie van 'n Old-School Drive-In Cinema.📽️🎞️
Besprekings met etes is beperk en slegs aanlyn beskikbaar. Daar sal verskeie kontantstalletjies wees met verversings, asook 'n spasie om jou kampstoel op te stel, piekniekmandjie neer te sit en lekker fliek te kyk onder die sterre. ✨
Bespreek jou plekkie by die link in ons bio voor dit te laat is!

10/05/2026
10/05/2026

What a fantastic evening we had with the ladies The Waffle Shack ! See you at the next one!🎬




Address

Piet Retief
2380

Telephone

+27790684686

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when At The POP UP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to At The POP UP:

Share