Molopo Familie & 'Country' Fees

Molopo Familie & 'Country' Fees Kom geniet 'n dag vol vreugde, waar ons die Texas van Suid-Afrika in egte Molopo-styl vier!

๐Œ๐Ž๐‹๐Ž๐๐Ž ๐…๐š๐ฆ๐ข๐ฅ๐ข๐ž ๐ž๐ง '๐‚๐จ๐ฎ๐ง๐ญ๐ซ๐ฒ' ๐…๐ž๐ž๐ฌ: 'n Eerste van sy Soort in Piet Plessis! Kom geniet 'n dag vol vreugde en avontuur by die MOLOPO Familie en 'Country' Fees โ€“ waar ons die ware Texas van Suid-Afrika in egte Molopo-styl vier! Bring die hele gesin saam vir 'n dag propvol opwinding, met aktiwiteite wat vir almal iets bied. Van lekker kos en plaaslike stalletjies, tot vermaak vir die jongspan en uitsta

llings wat jou plaaslike trots sal laat gloei, ons het iets vir elkeen. Sluit die dag af met 'n konsert deur 'n bekende kunstenaar en dans die aand weg by 'n opskop-sokkie onder die sterre. Moenie hierdie geskiedkundige gebeurtenis misloop nie โ€“ 'n dag van familie, vriendskap en feesviering in die hartjie van die Molopo!

Address

1 Stella Street
Piet Plessis
8621

Telephone

+27710392581

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Molopo Familie & 'Country' Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Molopo Familie & 'Country' Fees:

Shortcuts

Share

Category