Kaalvoet Kafee

Kaalvoet Kafee 'n Plek waar jy jou skoene kan uitskop en net lekker kan ontspan.

Loer ook in by ons Boekwinkels Die BoekStop II en SHELFish Desire Books asook die Daniel Steyl Art Gallery.

Woensdag die 8ste Julie by Kaalvoet Kafee. Ongelukkig 'n weeksaand maar dit is al waar Wouter Van De Venter ons kon inpa...
12/06/2026

Woensdag die 8ste Julie by Kaalvoet Kafee. Ongelukkig 'n weeksaand maar dit is al waar Wouter Van De Venter ons kon inpas in sy skedule. 18h00 vir 18h30. Kontak Rene 0834080272 vir meer besonderhede

Ek vat volgende week weer die pad op Noorde toe. Ek het nog net 3 datums oop. Ek mind nie om te ry nie. Woensdag 24 Junie, Sondag 28 Junie en dan Woensdag 1 Julie.

Kaalvoet Kafee Libertas Rustic Venue Rustenburg UMAMI Tap & Smokehouse Jan Se Skuld Plat'n Land Restaurant Stoep Stories Restaurant Pub and Grill SKEMER Boskroeg Lephalale Hennie’s Secunda Aasvoël Klub Vaalwater Rivieroord

10/06/2026

The passionate, animal-loving team at Heidelberg SPCA works tirelessly on a shoestring budget to rescue, heal, and rehome lost and mistreated animals. 🐾

Beyond direct animal care, dedicated volunteers even run an onsite bookstore to help keep the shelter afloat! While they keep the kennels as warm as possible, their utilitarian facilities need a major upgrade. With winter here, a floor and paint makeover would massively boost staff morale and create a warmer, safer, and more comforting environment for the community's vulnerable cats and dogs. 🐶🐱

👉 HOW TO VOTE:
Show our furry friends and their caregivers some love!
❤️ LIKE this post
💬 COMMENT to support the SPCA
🔄 SHARE to get the community voting!
Want to help your favorite finalist win? 🚀 For an EXTRA entry, use this link to find the organization you support and share their official post directly to your page to get the word out: https://connect.topcarpetsandfloors.co.za/ - This link is also available in our IG bio 🥳

Rikus Van Der Vlies by die Kaalvoet Kafee 22/5/26. Jy mag maar Rikus Van Der Vlies en ons sê almal so.
02/06/2026

Rikus Van Der Vlies by die Kaalvoet Kafee 22/5/26. Jy mag maar Rikus Van Der Vlies en ons sê almal so.

02/06/2026

Kaalvoet Kafee gone Classic!

29/04/2026

As ligte Klassieke musiek jou ding is kom luister gerus Saterdag 2 Mei na Pierre van der Westhuizen en Lana Jacobs 12h00 by die Kaalvoet Kafee (tussen Bon Af Bessieplaas en Pont de Val). Pierre is 'n tenoor wat al oorsee opgetree het. Besprekings noodsaaklik. Rene 0834080272.

Rikus is by die Kaalvoet Kafee 22 Mei18h00. R100 n kaartjie.
17/04/2026

Rikus is by die Kaalvoet Kafee 22 Mei18h00. R100 n kaartjie.

'Niks Meer.'Rikus van der Vlies is ’n 23-jarige Afrikaanse sanger-liedjieskrywer vanBloemfontein. Hy het op hoërskool begin kitaar speel en sy skryfwerk is s...

07/04/2026

Luna Paige se vertoning by Kaalvoet Kafee. Nie eers 'n krag onderbreking kon haar onder kry nie. Die laaste gedeelte met Analize Viljoen wat vir ons lig gemaak het was iets besonders. Luna Paige jy het beslis 'n klomp nuwe "fans" bygekry. Ons hoop ons sien jou weer!

05/03/2026
04/03/2026

Moenie Luna Paige 7/3/26 mis nie. 18h30 vir 19h00. Sy gaan nie binnekort weer in ons omgewing wees nie. Kontak Rene 0834080272 vir besonderhede

Address

Weilbach, Boundary Road
Parys
9585

Telephone

+27834080272

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaalvoet Kafee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Kaalvoet Kafee:

Share