Gaudium Artes Parys

Gaudium Artes Parys Gaudium Artes is 'n Skool vir Musiek en Kuns vir studente van alle ouderdomme. GAUDIUM ARTES beteken "Die vreugde van die kunste".

Gaudium Artes bied onderrig in drama, klavier, sang, kitaar, tromme en kuns, en maak slegs gebruik van goed-gekwalifiseerde dosente. Die kunsskool word hoofsaaklik vanaf die terrein van die Hoërskool Parys se koshuis bedryf.

27/05/2026
Pragtige kuns deur studente van Gaudium Artes! Kontak Mareina Jansen vir kunsklasse 083 287 0937.
27/05/2026

Pragtige kuns deur studente van Gaudium Artes! Kontak Mareina Jansen vir kunsklasse 083 287 0937.

12/02/2026
11/01/2026
11/01/2026

Nuwe jaar, nuwe geleenthede! Gaudium Artes is reeds 10 jaar in Parys. Kom skryf jou kind of jouself in vir 'n kunste-avontuur en word 'n nuwe mens! Kontak Sanci Ciliers 082 929 8593 of Marli Kruger 082 498 0117 vir meer inligting.

Kyk net die pragtige verjaarsdagkalender deur Gaudium Artes se kunsstudente!!Bestel nou jou kalender by Mareina 083 287 ...
23/12/2025

Kyk net die pragtige verjaarsdagkalender deur Gaudium Artes se kunsstudente!!
Bestel nou jou kalender by Mareina 083 287 0937! Trots Parys!

29/10/2025

.

29/10/2025

Die drie boertjies steel almal se harte! Braam van Wyk, Rossouw Muller en Ethan Kruger met juffrou Erna Rademan op die klavier 🩵

So ongelooflik trots op die studente en dosente van Gaudium Artes wat vanaand ‘n lieflike konsert gehad het!
28/10/2025

So ongelooflik trots op die studente en dosente van Gaudium Artes wat vanaand ‘n lieflike konsert gehad het!

Address

Parys High School
Parys
9585

Telephone

+27824980117

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gaudium Artes Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Gaudium Artes Parys:

Share