09/09/2026
2 dae se harde werk is klaar. Al my mure in my huis is wit, en na AI and my gewys het hoe my een Stencil op 'n muur kan lyk het ek dit nou aangepak. Dit was uitdagend, en soos gewoonlik het ek net begin. Niks beplanning nie net gestencil. Ek is tevrede, kyk dis nie perfek nie maar ek is tevrede.