Lighthouse crafts

Lighthouse crafts Stencils, Paint, decoupage paper, wooden blanks, moulds, craft Produkte. Spesialiseer in Nautical crafts en produkte

02/09/2026

Kyk hoe lekker bad hulle

Vandag kon ek nie in my studio uitkom nie, daar was so ietwat van belangriker dinge. Met die warmer weer het ek my groen...
02/09/2026

Vandag kon ek nie in my studio uitkom nie, daar was so ietwat van belangriker dinge. Met die warmer weer het ek my groente beddings aan gepak en geskuif. Kyk ek weet nie veel van tuin maak nie. Ek weet waarvan ek hou, en verder vertrou ek maar vir Chat Gpt en my lokale kwekery. Dis verskriklik lekker om te sien hoe die voëltjies baljaar in 'n waterbak. Die gras kry swaar en word oorgeneem deur fynbos gras so dit sal ek moet vervang sodra die grond warmer is. So as van julle idees het gee raad ek is gewillig om te leer.

Maandag herlaai dag. Na 'n paar rowwe weke, was dit tyd. Die natuur is net wonderlik, om die klein versteende krappie te...
31/08/2026

Maandag herlaai dag. Na 'n paar rowwe weke, was dit tyd. Die natuur is net wonderlik, om die klein versteende krappie te sien met die mooiste kleure was so wonderlik op' n vreemde manier. Nou is ek weer reg vir die volgende paar weke.

Dit was 'n stilweek van crafting. Ek was in  Kaapstad gewees vir die 14de Silwerskerm film fees. Soos julle weet het my ...
24/08/2026

Dit was 'n stilweek van crafting. Ek was in Kaapstad gewees vir die 14de Silwerskerm film fees. Soos julle weet het my seun sy dokumentêr daar geprimiêr. Dit was so' n belewenis om dit saam met my kinders te kon doen. Ek is vandag regtig so trots, hulle het so goed gedoen. Om te sien hoe hierdie introvert rooikop seun onderhoude doen met Kwêla, Bravo, Pretoria FM en Fiesta was nogal iets om te aanskou. Nou hier is 'n paar fotos van die week en dan is dit terug na crafting.

Nuwe A 5 rame met skulpe in. Nou beskikbaar in my WhatsApp winkel. Die eerste twee foto's  het ek AI gebruik om die skad...
13/08/2026

Nuwe A 5 rame met skulpe in. Nou beskikbaar in my WhatsApp winkel. Die eerste twee foto's het ek AI gebruik om die skaduwees uit te haal, dis net om die skulpe mooier te wys. Hierdie is my eie skeppings en nie Ai skeppings nie

Address

Gentoo Str 110
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27799642385

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lighthouse crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Lighthouse crafts:

Shortcuts

Share