Parys Ballet Studio / Ballet de Pointe

Parys Ballet Studio / Ballet de Pointe Ballet Studio that teaches the foundation and art of ballet, improves your Childs health, confidence, self-esteem, coordination and balance.

A fun environment that also teaches discipline and respect.

Dankie dat ek julle juffrou mag wees. Dit is vir my ’n voorreg om saam met julle hierdie reis te dans, julle te sien gro...
02/08/2026

Dankie dat ek julle juffrou mag wees. Dit is vir my ’n voorreg om saam met julle hierdie reis te dans, julle te sien groei en elke droom saam met julle te vier.

Wees trots op julleself en hou nooit op om te droom, te glimlag en te dans nie!

✨ Provincials 2026 ✨Wat ’n ongelooflike naweek! 💖Aan elke danser – dankie vir julle harde werk, toewyding en passie. Jul...
02/08/2026

✨ Provincials 2026 ✨

Wat ’n ongelooflike naweek! 💖

Aan elke danser – dankie vir julle harde werk, toewyding en passie. Julle het met julle harte gedans en elke oomblik op die verhoog geniet. Ek is ongelooflik trots op elkeen van julle.

Dankie aan al ons ouers vir julle ondersteuning, aanmoediging en opofferings. Julle is ’n onmisbare deel van hierdie reis.

Ons neem nie net medaljes en uitslae huis toe nie, maar ook kosbare herinneringe, nuwe vriendskappe en nog groter drome.

Hou aan droom. Hou aan glo. Hou aan dans. ✨

Ons is só trots op elke danser. Julle het almal geskitter! 🩰❤️

Dag 3 💃💃💃Trials-vibes: Dans hard, lag hard, geniet alles!” 💃🕺
16/06/2026

Dag 3 💃💃💃

Trials-vibes: Dans hard, lag hard, geniet alles!” 💃🕺

Dag 2💃💃💃💃Vol energie, vol pret, vol passie – dis hoe ons dans!
16/06/2026

Dag 2💃💃💃💃

Vol energie, vol pret, vol passie – dis hoe ons dans!

Dag 1 💃
16/06/2026

Dag 1 💃

Shake🥤 Sparkle⚡️ Shine💃Groot energie, groot drome en nog groter glimlagte! Ons geniet elke tree, elke lag en elke oombli...
16/06/2026

Shake🥤 Sparkle⚡️ Shine💃

Groot energie, groot drome en nog groter glimlagte! Ons geniet elke tree, elke lag en elke oomblik voor die kompetisie!!!

DTMA - Trials 2026

Conspirito 2026- 4 MeiKinders wat dans, vul die wêreld met ritme, glimlagte en hoop.💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃
16/06/2026

Conspirito 2026- 4 Mei

Kinders wat dans, vul die wêreld met ritme, glimlagte en hoop.

💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃

Getting ready for Conspirito kunsfees 2026!Wanneer kinders dans, spreek hulle vreugde uit sonder woorde!
16/06/2026

Getting ready for Conspirito kunsfees 2026!

Wanneer kinders dans, spreek hulle vreugde uit sonder woorde!

Address

Parys
9585

Telephone

+27716009945

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Parys Ballet Studio / Ballet de Pointe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Parys Ballet Studio / Ballet de Pointe:

Shortcuts

Share

Category