Verdubbel die Geluk

Verdubbel die Geluk Petronel Baard en Stef Kruger se vertoning "Verdubbel die Geluk" vol prag musiek en vrolike stories.

Vanaand in die mooie Pacaltsdorp hou ons konsert saam met die Sommer Net Ons - ATKV Tak!Enkele plekke oor, kom kuier saa...
06/03/2026

Vanaand in die mooie Pacaltsdorp hou ons konsert saam met die Sommer Net Ons - ATKV Tak!

Enkele plekke oor, kom kuier saam!

Stef Kruger Stef Kruger Fanpage Petronel Baard Lang Vrou Produksies

Ons kuier saam met die Sommer Net Ons - ATKV Tak op Vrydag 6 Maart in Pacaltsdorp.Kom Verdubbel die Geluk rondom 'n vrol...
15/02/2026

Ons kuier saam met die Sommer Net Ons - ATKV Tak op Vrydag 6 Maart in Pacaltsdorp.

Kom Verdubbel die Geluk rondom 'n vrolike skemervuurtjie by die sonderlinge geleentheid.

Informasie aangeheg! Kontak Beverley Mckelly vir besprekings en navrae op 044 878 1721 of 071 604 2007.

Sien jou daar!

Stef Kruger Stef Kruger Fanpage Petronel Baard Lang Vrou Produksies

About last night!
07/02/2026

About last night!

Dankie almal!Stef Kruger Petronel Baard
02/02/2026

Dankie almal!

Stef Kruger Petronel Baard

Pennies op die Spoor was werklik besonders. Lekker lag,pragtige melodieë en ongelooflike musikaliteit. Om vir Petronel Baard ,Jannie Moolman,Riku Lätti,Jackie Lätti,Blackie Swart,Schalk Maas en dan die ikoon homself Stef Kruger almal terselfdertyd op verhoog te sien en te hoor was voorwaar ‘n oomblik wat vir lank by ons gaan bly.

As jy so gelukkik is dat die produksie dalk op jou stoep kom draai…gaan kyk! Jy sal nie jammer wees nie.

“En dit is die waarheid…” - Stef

♡♡♡
02/02/2026

♡♡♡

♡♡♡
02/02/2026

♡♡♡

Hierdie naweek! Besprekings nou oop ♡
28/01/2026

Hierdie naweek! Besprekings nou oop ♡

Hierdie naweek!
26/01/2026

Hierdie naweek!

Address

Pacaltsdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Verdubbel die Geluk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Verdubbel die Geluk:

Share

Category