Die Platteland

Die Platteland Kom ervaar Die Platteland gevoel in die middel van die Paarl!

Karlien!!!Moreaand is Karlien by Platteland en wees gereed om gerock te word!!! R75pp is eintlik te min so kry jou Kaart...
03/09/2026

Karlien!!!

Moreaand is Karlien by Platteland en wees gereed om gerock te word!!!

R75pp is eintlik te min so kry jou Kaartjies!

www.kaarkies.co.za

Woensdag! Ons is oop van 17h00 af vandag en more so kom geniet ‘n “Uitval” Doppie of “Nawerk” biertjie vir moer cheap! 🍺...
02/09/2026

Woensdag!

Ons is oop van 17h00 af vandag en more so kom geniet ‘n “Uitval” Doppie of “Nawerk” biertjie vir moer cheap! 🍺🍺

Hierdie Naweek! Karlien van Jaarsveld kom wys vrydag hoekom sy een van die bestes in SA is! Die twee broers, Ivan & Joha...
02/09/2026

Hierdie Naweek!

Karlien van Jaarsveld kom wys vrydag hoekom sy een van die bestes in SA is!
Die twee broers, Ivan & Johan van der Merwe, kom wys ook hoekom hulle van die beste live entertainers is!
Ons wys weer die Bokke op ons Bigscreen!

Vrydag 4 Sept
Karlien van Jaarsveld

R75pp
www.kaarkies.co.za

Saterdag 5 Sept
Ivan & Johan van der Merwe + Bigscreen Rugby

FREE ENTRANCE

SEPTEMBER!🔥💃🕺Hierdie maand gaan massive wees by Die Platteland! Ons het Karlien van Jaarsveld, Klipwerf & Bok van Blerk!...
31/08/2026

SEPTEMBER!🔥💃🕺

Hierdie maand gaan massive wees by Die Platteland!
Ons het Karlien van Jaarsveld, Klipwerf & Bok van Blerk!
Dan het ons ook offisieel ons 1ste LANGARM AAND VAN DIE MAAND!
Meer info sal gegee word binnekort maar jy wil dit nie mis nie!

Nog nuus, ons is nou Woensdae & Donderdae van 17h00 af oop en op Vrydae al van 12h00 af met GROOT specials!
Kom geniet ‘n NA-Werk doppie en kom haak vas!

Ons bring ook nuwe drinks in op die menu wat jy nie gaan sien kom nie!

Kry solank jou Kaartjies want daar is net een land, Die Platteland!

Kaartjies: www.kaarkies.co.za
Die Platteland

Elandré! Program vir die Dag: 12h00 Deure Open17h10 Bokke vs All Blacks (Bokpark Bigscreen) 19h30 DJ Dexter (Castle Lite...
29/08/2026

Elandré!

Program vir die Dag:

12h00 Deure Open
17h10 Bokke vs All Blacks (Bokpark Bigscreen)
19h30 DJ Dexter (Castle Lite Bar)
21h00 Elandré (Platteland Wyntuin)
22h00 DJ Jinx (Stretton’s Gin Dansbaan)

R75pp Online | R100pp Deure
Kaartjies: www.kaarkies.co.za
Free Entrance voor 19h00 & na 22h00

Vanaand!!!Kaartjies loop en jy is in vir ‘n treat as jy klaar kaartjies het! www.kaarkies.co.za
28/08/2026

Vanaand!!!
Kaartjies loop en jy is in vir ‘n treat as jy klaar kaartjies het!

www.kaarkies.co.za

SPOEGWOLF! Ons is meer as 50% Uitverkoop vir môreaand! Maak seker jy palm jou kaartjies in want julle weet mos wat maak ...
27/08/2026

SPOEGWOLF!

Ons is meer as 50% Uitverkoop vir môreaand!
Maak seker jy palm jou kaartjies in want julle weet mos wat maak Spoegwolf by ‘n show!

www.kaarkies.co.za

Daar’s net een land, Die Platteland!

ELANDRÉ!As jy nog nie ‘n Elandré show beleef het nie is dit jou kans hierdie saterdag 29 Aug! Hy is 21h00 op by Die Plat...
26/08/2026

ELANDRÉ!
As jy nog nie ‘n Elandré show beleef het nie is dit jou kans hierdie saterdag 29 Aug!
Hy is 21h00 op by Die Platteland!
Wees gereed om weggeblaas te word!

12h00 Deure Open
17h10 Springboks vs All Blacks (Platteland Bokpark Bigscreen)
19h30 DJ Dexter (Castle Lite Bar)
21h00 Elandré (Platteland Wyntuin)
22h00 DJ Jinx (Stretton’s Gin Dansbaan)

FREE ENTRANCE VOOR 19h00 & na 22h00
Kaartjies: R75pp Online | R100pp Deure
www.kaarkies.co.za

Kaartjies OPEN 10h00⏰Afrikaans Oppi PlattelandDie dag is hier! Kry 10h00 jou Kaartjies en laat weet ons in die Comments ...
25/08/2026

Kaartjies OPEN 10h00⏰
Afrikaans Oppi Platteland
Die dag is hier!
Kry 10h00 jou Kaartjies en laat weet ons in die Comments sodra jy hulle in die sakkie het!

Mag die vinnigste vingers wen met die 15 min specials!🔥

Kaartjies:
www.kaarkies.co.za
Info:
www.afrikaansoppiplatteland.info

Address

Paarl

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Platteland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share