Breezy's

Call Directions Website

Breezy's Jou plek vir lekker kos, koue drankies, live entertainment, sport, dans, en goeie geselskap. Breezy's is Waar vriende familie raak! 🍻

Breezy Hill is a 680 square metre family entertainment and function venue situated on the R45 between Paarl and Wellington. The venue is nicely placed on a hill overlooking the lovely surroundings of Paarl and Wellington. Our Shed like venue and our friendly staff will ensure that you will experience a warm welcome once you are at Breezy Hill. With a fireplace, two bars, big indoor and outdoor braai area, pizza oven and possibly one of the Biggest "Big Screens" in the area, our function venue will ensure an experience that you will always want to come back to. We are flexible and will try our best to suit your needs. We will gladly host any of the following events:

Birthdays
Corporate Parties
Braais
Spit Braais
Pizza Oven
Sports Gatherings
Wedding Receptions
Engagement Parties
Anniversaries
Family Days
Launches
Conferences and more. Breezy Hill is not your usual function venue. We would suggest an on-site visit to see what we can offer for your unique experience. The venue is child friendly and has a jungle gym and jumping castle to keep the littles ones entertained.

Vanaand. Amper. Gaan Irene en PC die verhoog vat hier by Breezy’s. Kaartjies beskikbaar by die deur 🦒 teen R120ppVanaf 8...
22/10/2026

Vanaand. Amper. Gaan Irene en PC die verhoog vat hier by Breezy’s.

Kaartjies beskikbaar by die deur 🦒 teen R120pp

Vanaf 8pm

Hey, wmj die naweek? Brendan Peyper is by Breezy’s in die Paarl Saterdag aand. 21:00R240 ‘n kaartjie
22/10/2026

Hey, wmj die naweek?

Brendan Peyper is by Breezy’s in die Paarl Saterdag aand.

21:00

R240 ‘n kaartjie

🃏 Jaag die Joker by BreezysElke Donderdag, trekking om 19:00.R5 000 te wen! R20 per kaartjie.Koop jou kaartjies en gooi ...
20/10/2026

🃏 Jaag die Joker by Breezys
Elke Donderdag, trekking om 19:00.
R5 000 te wen! R20 per kaartjie.
Koop jou kaartjies en gooi dit in die blik. Een gelukkige wenner kry die kans om die Joker uit die 52 kaarte te trek. Nie getrek nie? Dan rol die pot oor.
Info: breezys.co.za
📍 Breezys, R45 tussen Paarl en Wellington

🎃 Halloween Aantrek Party by Breezys 🦇Saterdag 31 Oktober, vanaf 20:00, met DJ Pecko.Toegang: R30 met costume, R50 sonde...
19/10/2026

🎃 Halloween Aantrek Party by Breezys 🦇
Saterdag 31 Oktober, vanaf 20:00, met DJ Pecko.
Toegang: R30 met costume, R50 sonder.
Beste costume wen 'n R500 bar tab.
Kaartjies en info: breezys.co.za
📍 Breezys, R45 Paarl/Wellington

Hierdie week by Breezys 🦒Wo 21 Okt: Pizza & karaoke, vanaf 20:00Do 22 Okt: Irene-Louise van Wyk & PC Vermaak, begin 20:0...
19/10/2026

Hierdie week by Breezys 🦒

Wo 21 Okt: Pizza & karaoke, vanaf 20:00
Do 22 Okt: Irene-Louise van Wyk & PC Vermaak, begin 20:00
Vr 23 Okt: DJ Hendrik, vanaf 20:00
Sa 24 Okt: Brendan Peyper begin 21:00, daarna DJ Alicia

Kaartjies en info: breezys.co.za
📍 Breezys, R45 tussen Paarl en Wellington

🍻 Happy hour by Breezys: 20% af op enige drankie.Dinsdae, Woensdae, Donderdae en Vrydae: 16:00 – 17:00Saterdae: 14:00 – ...
14/10/2026

🍻 Happy hour by Breezys: 20% af op enige drankie.

Dinsdae, Woensdae, Donderdae en Vrydae: 16:00 – 17:00
Saterdae: 14:00 – 15:00

📍 Breezys, R45 Paarl/Wellington

Vir die week: Dindag: Chicken Schitzel & Chips of Hake @ 40% afWoensdag: Karaoke & Pizza (40% af)Donderdag: Burgers & Ch...
12/10/2026

Vir die week:

Dindag: Chicken Schitzel & Chips of Hake @ 40% af
Woensdag: Karaoke & Pizza (40% af)
Donderdag: Burgers & Chips (40% af)
Vrydag: DJ Alicia
Saterdag: DJ Pecko

Eerste 20 sangers vir die Karaoke kry ‘n Jagermeister shot verniet!

09/10/2026
Jaareindfunksies, privaat funksies, of verjaarsdae. Spit braai, platters, of kos van die menu af. Watookal jy wil hê vir...
08/10/2026

Jaareindfunksies, privaat funksies, of verjaarsdae.

Spit braai, platters, of kos van die menu af. Watookal jy wil hê vir jou dag, Breezy’s sal dit maak gebeur 🦒

WhatsApp 064 5436569 om jou bespreking te maak

As jy môre heeldag wil toets krieket kyk in plaas van werk, ons is oop. En dan hier is ons DJ lineup vir die naweek 🦒Gro...
08/10/2026

As jy môre heeldag wil toets krieket kyk in plaas van werk, ons is oop.

En dan hier is ons DJ lineup vir die naweek 🦒

Groot URC rugby aan op die TV’s.

En as jy tot hier gelees het, onthou daar is 40% af op al ons burgers vandag (donderdae) 🍔

Pizzzzzaaa en jou favourite liedjie op die stage 🤩 join ons vanaand 🦒
07/10/2026

Pizzzzzaaa en jou favourite liedjie op die stage 🤩 join ons vanaand 🦒

Dis official… jys gebook vir 15 van die 31 dae in Oktober deur Breezys. Ons vra groot omverskoning vir die planne wat jy...
01/10/2026

Dis official… jys gebook vir 15 van die 31 dae in Oktober deur Breezys.

Ons vra groot omverskoning vir die planne wat jy gaan moet kanselleer 🦒

…Gelukkig is ons drank goedkoper as waar jy sou wees 🤷‍♂️

DJ Line Up vir die naweek by Breezy’s 🦒Soos altyd: 70% Vasdans30% LosdansEn vir die van julle wat laat honger raak, die ...
01/10/2026

DJ Line Up vir die naweek by Breezy’s 🦒

Soos altyd:
70% Vasdans
30% Losdans

En vir die van julle wat laat honger raak, die kombuis bly oop tot 1am vir pizza en vetkoeke 🍕

Nou beskikbaar by Breezy’s 🦒
30/09/2026

Nou beskikbaar by Breezy’s 🦒

Elke woensdag by Breezy’s net buite die Paarl. Sien jou môre 🎤🍕
29/09/2026

Elke woensdag by Breezy’s net buite die Paarl.

Sien jou môre 🎤🍕

Address

Portion 2 Of The Farm Ongegund, R45, Malmesbury Road, 7620
Paarl
7720

Opening Hours

Tuesday 11:00 - 02:00
Wednesday 11:00 - 02:00
Thursday 11:00 - 02:00
Friday 11:00 - 02:00
Saturday 11:00 - 02:00

Telephone

+27 78 099 7032

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Breezy's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share