28/03/2026
Hoop om jul daar te sien!
“Die 2026-KKNK sal waarskynlik een van die laaste kunstefeeste wees waar toneelgangers ‘Hortjies dig’, die roerende drama oor Peter Blum, met veteraanakteurs Chris van Niekerk en Joanie Combrink sal kan sien.
“Vir my was dit ’n besonderse toneelervaring, en ek deel graag my indrukke van die produksie en die teks. Die manuskrip van die teks is deur die dramaturg Francois Toerien aan my beskikbaar gestel; die gedrukte weergawe sal eersdaags op die rakke wees.” - Naòmi Morgan, LitNet
💻 Lees die volle resensie hier: litnet.co.za/maak-die-hortjies-wyd-oop-ons-weet-nou-wat-van-peter-blum-geword-het-n-resensie-van-hortjies-dig
📅 28 tot 30 Maart 2026
📍 Oudtshoorn
, geborg deur Absa