22/10/2019
Die wenner van Karoo Kitaar se eerste liedjieskryfkompetisie is gisteraand aangekondig.Baie geluk aan Angelique Schickerling wie se liedjie 'Meisie' met die prys wegstap. Weens die hoƫ gehalte van die inskrywings het ons besluit om vroeg volgende jaar weer `n liedjieskryfkompetisie aan te bied met groter pryse op die spel. Hou die spasie dop!