Orania Karnaval

Orania Karnaval Karnavaltyd is feestyd in Orania! Kom deel in die plesier!

Nog net 4 weke tot Orania Karnaval 2026! πŸŽ‰Die aftelling het begin β€” ons sien uit na ’n lekker Karnaval vol pret, kuier e...
03/09/2026

Nog net 4 weke tot Orania Karnaval 2026! πŸŽ‰

Die aftelling het begin β€” ons sien uit na ’n lekker Karnaval vol pret, kuier en groot hoogtepunte!

www.oraniakarnaval.co.za

Vrydag, 2 Oktober, bring ’n lekker vol program by Orania Karnaval 2026 – en toegang is GRATIS!Van boogskiet en volkspele...
02/09/2026

Vrydag, 2 Oktober, bring ’n lekker vol program by Orania Karnaval 2026 – en toegang is GRATIS!

Van boogskiet en volkspele tot die vlotoptog, lyndans, feesdans en toutrek – daar is deur die dag iets om te sien en te beleef. En wanneer die son begin sak, skuif die kuier na die feestent waar The Morning After Band om 20:00 die verhoog inneem.

Kom maak ’n dag daarvan saam met familie en vriende!

Sien die volledige Karnavalprogram by:
www.oraniakarnaval.co.za

Die Heuwels Fantasties is op pad Karnaval toe!Kom kuier saam op Saterdag 3 Oktober 2026 by die Orania Sportterrein en ma...
28/08/2026

Die Heuwels Fantasties is op pad Karnaval toe!

Kom kuier saam op Saterdag 3 Oktober 2026 by die Orania Sportterrein en maak gereed vir ’n lekker dag vol Karnavalgees, kuier en goeie musiek!

Volwassenes – Ξ¦80
Kinders onder 12 – Ξ¦40

www.oraniakarnaval.co.za

Saterdag 3 Oktober is propvol Karnavalpret!Van die skopfietsuitdaging, skaak en ambaguitdagings tot volkspele, die koeks...
22/08/2026

Saterdag 3 Oktober is propvol Karnavalpret!

Van die skopfietsuitdaging, skaak en ambaguitdagings tot volkspele, die koeksister-eetkompetisie en sterkmanne – daar is deur die dag iets aan die gang. En om 20:00 sluit Die Heuwels Fantasties die dag op ’n hoΓ« noot af!

Toegang:
Kinders onder 12 – Ξ¦40
Volwassenes – Ξ¦80

Sien jou by die Orania Sportterrein!

www.oraniakarnaval.co.za

Saterdag 3 Oktober is propvol Karnavalpret!Van ambaguitdagings en skaak tot die koeksister-eetkompetisie, sterkmanne en ...
13/08/2026

Saterdag 3 Oktober is propvol Karnavalpret!

Van ambaguitdagings en skaak tot die koeksister-eetkompetisie, sterkmanne en lekker musiek – daar is iets vir almal. Die dag word afgesluit met Die Heuwels Fantasties om 20:00!

Toegang:
Kinders onder 12 – Ξ¦40
Volwassenes – Ξ¦80

Kom kuier saam by die Orania Sportterrein!

www.oraniakarnaval.co.za

11/08/2026
Vrydag, 2 Oktober, is propvol aktiwiteite by Orania Karnaval 2026 – en die beste deel is dat toegang die hele dag GRATIS...
06/08/2026

Vrydag, 2 Oktober, is propvol aktiwiteite by Orania Karnaval 2026 – en die beste deel is dat toegang die hele dag GRATIS is!

Kom kuier tussen die stalletjies, kyk na die boogskietkompetisie, geniet die gewilde vlotoptog, woon die skopfietsuitdaging en toutrek by, en sluit die dag af met lewendige musiek deur The Morning After Band.

Dit is die perfekte geleentheid om saam met familie en vriende 'n dag vol pret, kultuur en gemeenskapsgees te geniet.

Sien die volledige program en alle besonderhede by:
https://oraniakarnaval.co.za

Wil jy deel wees van Orania Karnaval 2026?Daar is nog 'n paar stalletjies beskikbaar vir die grootste naweek op Orania s...
24/07/2026

Wil jy deel wees van Orania Karnaval 2026?

Daar is nog 'n paar stalletjies beskikbaar vir die grootste naweek op Orania se kalender. Dit is die ideale geleentheid om jou besigheid, produkte of diens aan 'n groot gehoor bekend te stel.

⚑ Alle stalletjies beskik hierdie jaar oor elektriese krag.

Bespreek jou plek vandag:
πŸ”— https://oraniakarnaval.co.za/stalletjie-besprekingsvorm/

17/07/2026

Die aftelling het begin!

Het jy al jou kaartjies vir die Neon Nagdraf? Bring jou familie en vriende saam vir 'n aand vol neon, lag en lekker kuier tydens Orania Karnaval 2026.

πŸ“… Donderdag, 1 Oktober 2026
Sien jou daar!

Address

Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Orania Karnaval posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category