26/08/2026
Van die regte raam kies tot die manier waarop alles bymekaar kom – kom ontdek raamwerk in ’n neutedop.
Yolandi van Meraki Rame deel haar kennis en passie tydens die volgende OKeR Kunsklub, met ’n praktiese demonstrasie van hoe raamwerk gedoen word.
Maandag 31 Augustus 2026 om 19:00
Meraki Rame – Saamstaangebou, reg langs Meelmuiz
RSVP by Yolandi: 079 514 4901
Beperkte spasie is beskikbaar.
Bring ’n bordjie eetgoed en iets te drinke saam en kom kuier lekker saam.