08/10/2025
Ek het lanklaas iets geplaas.
My kop funktioneer nog nie 100% na my man se afsterwe nie. Maar ek doen darm nie niks nie 😄 Daar was n klomp goed wat ek vir die 1e keer moes self doen. So dankbaar dat ek dit reg gekry het.