Paint Create Club

Paint Create Club Creative Diy Club The only magazine for the discerning creative in you

Bybeljoernaal Kreatiewe Byeenkoms:Waar: CafΓ© Cozies, The Hive, VanderbijlparkKoste: R80 per persoonBegin Datum: 25 Julie...
24/07/2024

Bybeljoernaal Kreatiewe Byeenkoms:

Waar: CafΓ© Cozies, The Hive, Vanderbijlpark
Koste: R80 per persoon
Begin Datum: 25 Julie 2024
Tyd: 09:30 - 12:00

Gevolg deur elke 2de Donderdag vanaf 09:30 - 12:00

πŸŽ¨πŸ“–βœ¨ Sluit by ons aan vir 'n onvergeetlike ervaring!

Deel in die Woord terwyl jy jou kreatiwiteit deur kuns uitdruk. Geniet die geselskap van mede gelowiges terwyl jy inspirasie in die Skrif vind.

Elke sessie sluit 'n gratis koffie en pannekoekbederf in. Plus, verfris jou kreatiewe gees met maandelikse doodle-bladsye, stensils, en ander joernaalhulpmiddels.

Moenie dit misloop nie – bespreek vandag nog jou plek! βœ¨πŸ“–πŸŽ¨

Bible Journaling Creative gathering:Where: CafΓ© Cozies, The Hive, VanderbijlparkCost: R80p/pStarting Date: 25 July 2024 ...
21/07/2024

Bible Journaling Creative gathering:

Where: CafΓ© Cozies, The Hive, Vanderbijlpark
Cost: R80p/p
Starting Date: 25 July 2024
Time: 09:30 - 12:00

Followed by every 2nd Thursday from 9:30 - 12:00

πŸŽ¨πŸ“–βœ¨ Join us for a divine experience at our Craft Bible Journaling gathering!

Dive into the Word while expressing your creativity through art. Savor the company of fellow believers as you find inspiration in scripture.

Each session includes a complimentary coffee and pancake treat. Plus, indulge your creative spirit with monthly doodle sheets, stencils, and other journaling tools.

Let your soul soar as you immerse yourself in the beauty of God's word through art.

Don't miss out – reserve your spot today! βœ¨πŸ“–πŸŽ¨

https://www.facebook.com/share/gotZUo4ibEFb9XhF/?mibextid=oFDknk

Pretoria πŸ‘¨πŸ»β€πŸŽ¨ WorkshopPaintwise Pretoria East Saturday 24 June 2023Only 5 spots available 🎨
20/06/2023

Pretoria πŸ‘¨πŸ»β€πŸŽ¨ Workshop
Paintwise Pretoria East
Saturday 24 June 2023
Only 5 spots available 🎨

Ons nooi jou graag uit na ons volgende Calibre workshop. Stoor asb die nommer 064 544 3706 om seker te maak jy kry volge...
18/06/2023

Ons nooi jou graag uit na ons volgende Calibre workshop. Stoor asb die nommer 064 544 3706 om seker te maak jy kry volgende workshop boodskappe. Groete MarnΓ© - Paintwise Pta Oos.

13/05/2023
Kom verf, geniet die dag en leer fyner tegnieke saam met die bekende Franscois Brits van OpGe-Dolli en neem jou eie unie...
10/11/2022

Kom verf, geniet die dag en leer fyner tegnieke saam met die bekende Franscois Brits van OpGe-Dolli en neem jou eie unieke spieel huis toe.
Met hierdie werkswinkel leer ons verf, decoupage, blending en speciale tegnieke.
R1500 sluit alles in, spieel, verf, kwaste, decoupage, glaze en handleiding. Heerlike middagete, versnaperings, sap, koffie en tee.
Whatsapp 082 9234318. Beperkte spasie beskikbaar!

OpGe-Dolli
The Craft House
Sip 'n Paint - Vaal

Neem asb kennis van die prysverhoging van Courier guy vanaf 7 November.
01/11/2022

Neem asb kennis van die prysverhoging van Courier guy vanaf 7 November.

We are so excited about this workshop coming to the Vaal! Bookings now open! OpGe-Dolli  & The Craft House
20/10/2022

We are so excited about this workshop coming to the Vaal! Bookings now open! OpGe-Dolli & The Craft House

Address

Orange Farm
1911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paint Create Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Paint Create Club:

Share