Meerkat Petra Official

Meerkat Petra Official Nie vir onder 18 of sensitiewe kykers nie.
(6)

Petra se heel eerste Stand-up Comedy show

1 & 2 Okt Die Boer | Durbanville
31 Okt Drostdy Teater | Stellenbosch

Kikker jou dag op en lag bietjie saam Petra.

04/09/2026

Daai dag in Europa, toe jy huis toe verlang🤣

03/09/2026

Hy wou speel na die tyd🤣🤣

Vrystaat! Ja, ek praat met julle😜 Hoe lyk dit met 'n Petra Show? Bloemfontein, Welkom, Kroonstad? Comment bietjie hier o...
02/09/2026

Vrystaat! Ja, ek praat met julle😜 Hoe lyk dit met 'n Petra Show? Bloemfontein, Welkom, Kroonstad? Comment bietjie hier onder. Petra wil haar voël vir julle kom wys😜

01/09/2026

✅️ 1ste & 2de Oktober
✅️ Die Boer Durbanville
🎟 www.dieboer.com

31/08/2026

Wat is jou talent🤣🤣🤣

Ek wil net baie dankie sê vir elke liewe persoon wat Petra se heel eerste show by gewoon het. Almal wat van vêr ook geko...
31/08/2026

Ek wil net baie dankie sê vir elke liewe persoon wat Petra se heel eerste show by gewoon het. Almal wat van vêr ook gekom het. Die couple van Beaufort Wes, en die dame van Oudtshoorn🥰 Kan nie glo julle kom so vêr vir Petra nie❤️

Ek het nie geweet wat om te verwag nie, en was erg nervous. As ek ooit gewonder het wat my calling is, weet ek nou. Ek is hier gesit om mense te laat lag en te entertain. Hierdie is die begin van iets nuuts.

My ma het gesê, sy wil haar nie skaam nie. Aan die einde van die show, het sy en my suster al twee vir my gesê, hulle is trots op my en dat ek 'n talent het en nooit moet stop nie❤️

Baie dankie vir almal se ondersteuning🤗 Mosselbaai, julle was GREAT🎭❤️

30/08/2026

Petra op 'n roll❤️

26/08/2026

Blooper 🤣🤣

Address

1 George Road, Mossel Bay, South Africa
Mosselbaai
6506

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meerkat Petra Official posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Meerkat Petra Official:

Shortcuts

Share