Pieter van Rooyen Sangakademie

Pieter van Rooyen Sangakademie Die Pieter van Rooyen Sangakademie is hier om elke liewe student se volle potensiaal te bereik, deur

13/04/2023

Baie welkom aan Simoné Oosthuizen by die Sangskool.

Mag jy super gelukkig wees.

10/04/2023

Die page was vir 'n rukkie stil...

Welkom aan die volgende studente:

• Navaeh
• Jamie
• Hannah
• Heleina
• Zen
• Kathy
• Noriska

Mag ons Mosselbaai aan die brand sing
🥳🎤

02/09/2022

Baie Welkom Sandra by die Sangskool. Mag jy super happy wees hier by ons🤗🎶

Trots op die 2 studente🤗
28/08/2022

Trots op die 2 studente🤗

19/08/2022

Baie welkom Anne-Maré Pienaar by die sangskool🤗

Mag jy super gelukkig wees hier by ons🤗🎵

18/08/2022

Rylan Lemmetuis,een van ons studente stap weg met 'n A+++ by die Garden Route Eisteddfod. 🤗

Baie geluk🥳🎤

Sterkte aan Rylan Lemmentuis met die Garden Route Eisteddfod. 🤗Gee net jou beste.🤗🥳🎵🎤🎤
15/08/2022

Sterkte aan Rylan Lemmentuis met die Garden Route Eisteddfod. 🤗

Gee net jou beste.🤗🥳🎵🎤🎤

Rylan Lemmentuis en Marsha Walker het deurgedring na Talent Africa se Nationals toe.Rylan stap weg met 'n "High Gold" en...
13/08/2022

Rylan Lemmentuis en Marsha Walker het deurgedring na Talent Africa se Nationals toe.

Rylan stap weg met 'n "High Gold" en Marsha stap weg met 'n "High Silver"

Kaapstad/Johannesburg hier kom ons!!!🥳

Trots op julle🤗

11/08/2022

Sterkte aan Rylan vanaand met Curro skool se Talentaand. Geniet dit net...

07/08/2022

Die Sang studente gaan bietjie deelneem aan:

🎤 Talent Africa - Suid Kaap Regionals

🎤 Garden Route
Eistedfodd

🎤 Mosselbaai Eistedfod

02/03/2022

Sanglesse vir almal. Klasse is gelëe by Curro - Mosselbaai.

***********************************************************************

Share asseblief met al jou vriende in die Mosselbaai area.

Tuinroete area



Address

Seemeeu Road, Heiderand
Mossel Bay

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pieter van Rooyen Sangakademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Pieter van Rooyen Sangakademie:

Share