Kamp In Jou Taal

Kamp In Jou Taal Kamp In Jou Taal, Is die eerste van sy Soort in Suid Afrika. Hou hierdie blad dop vir meer inligting, die kunstenare wat optree en vele meer verassings.

Sien jou Daar! Camping and self cater tents available

Goeie naand kampeerders. Ons het baie opwindende nuus wat ons binnekort gaan deel. Maak jou hout bymekaar vir die vure, ...
11/10/2023

Goeie naand kampeerders.

Ons het baie opwindende nuus wat ons binnekort gaan deel.
Maak jou hout bymekaar vir die vure, want die somer is naby......

Goeie more aan ons kamp genote. Ons het dit goed ged**k om Kamp in jou Taal vroeg volgende jaar te doen. Vir ons is dit ...
19/09/2023

Goeie more aan ons kamp genote.

Ons het dit goed ged**k om Kamp in jou Taal vroeg volgende jaar te doen.
Vir ons is dit belangrik dat julle die beste kry vir geld.

Alle groot Kunstenaars is vol vir die jaar en het juis nou bespreek vir volgende jaar. Dan ook die weer, soos ons weet is die somer die beste kamp weer. Wie wil koud kry?

Ons hou julle op hoogte.

Kamp groete

Om ʼn vuur te maak klink baie eenvoudig, maar eintlik is daar baie wat gedoen moet word om dit aan die gang te kry. Weten...
14/06/2023

Om ʼn vuur te maak klink baie eenvoudig, maar eintlik is daar baie wat gedoen moet word om dit aan die gang te kry.

Wetenskaplik is daar 3 Belangrike elemente om ʼn vuur te maak naamlik: lug, brandstof & ʼn vonk

Ons hier by Kamp In Jou Taal is besig om ʼn vuur te maak wat in almal se harte sal bly.
Stadig maar seker agter die skerms is ons besig om hierdie elemente te versamel om die grootste kampvuur te maak.
Ons elemente:
Lug – ons is in die proses om die mooiste buitelug area te kies en te omskep in ons Kamp In Jou Taal fees terrein.
Brandstof – elke goeie vuur het ʼn brandende materiaal nodig (hout) stadig maar seker versamel ons net die beste “hout” dat ons vuur heeldag sal brand en ons kole heel nag warm bly.
En ʼn vonk – brandstof & lug is nie die enigste elemente om hierdie vuur aan die gang te kry nie, maar benodig ʼn Vonk.. En daardie Vonk is julle !! Almal wat meedeelsaam jou Taal ondersteun, Jou land se Vlag met trots dra, wat lief is vir Braai wat saam gil “GO BOKKE”!! En in spanning wag vir die proteas om ʼn 6 te slaan. Afrikaans is ons trots, dit is ons land. Dit is ons. En jy is die Vonk wat ons kort om die vuur laat brand.
Ons deel met julle hierdie metafoor uit opwinding vir wat voorlê. Hou hierdie blad dop vir verandering & die nuutste nuus om die draai.

03/06/2023

Goeie more aan ons mede kampeerders.
Ons was redelik besig die laaste 2 weke en behoort in die komende week weer lekker te kommunikeer.
Ons het Dinsdag hopenlik n vergedering om die venue vas te maak en moontelik hande te vat met n eg Suid Afrikaanse instansie. Erg opgewonde.

Ons hou julle op hoogte.

25/05/2023
Wat is nou nie spesiaal soos jou eie Kamp in jou taal winkel nie. Ons beoog om binnekort ń aanlyn winkel bekend te stel ...
25/05/2023

Wat is nou nie spesiaal soos jou eie Kamp in jou taal winkel nie. Ons beoog om binnekort ń aanlyn winkel bekend te stel waar jy van hemde tot "lighters" kan aankoop.
Net n paar oulike idees.
Dankie aan Blaze Innovate vir julle fantastiese werk. Julle naam se dit alles.

Okey......Okeyyyy. So vinnige voorsmakie wat ons naweek kampeerders kan verwag. Als is nou nie in die foto nie.....met o...
25/05/2023

Okey......Okeyyyy.
So vinnige voorsmakie wat ons naweek kampeerders kan verwag. Als is nou nie in die foto nie.....met opset. Daar moet tog ń verrassings element wees.
Met elke naweek kaartjie word die Kamp sak ingesluit. Uniek aan Kamp In Jou Taal

Oegh hoe die Afrikaanse Kultuur egter n belangrike aspek moet reg het om n verhouding te maak werk... Die perfekte Braai...
24/05/2023

Oegh hoe die Afrikaanse Kultuur egter n belangrike aspek moet reg het om n verhouding te maak werk... Die perfekte Braaibroodjie!!

Die bekende stelling "voordat ek jou soen, se my, Kan jy braaibroodjies maak?" is die vraag op elke man se gedagtes.

maar soos enige broodjie moet daar op altwee kante gebotter word, so natuurlik wil die vrou weet, "Maar se my eers, weet jy hoe om n braai Broodjie te braai?"

Indien die broodjie altwee kante en al 4 hoeke reg gesmeer is met botter sal die verhouding so glad loop soos daardie glasie wyn of slukkie koue verversing voor die braai vuur.

maar ons verstaan ook dat nie alle verhoudings like dieselfde dinge nie en dat een hoekie maar gesny moet word om homself eenkant te uitsonder.. en hier praat ek natuurlik van die Vol K@ broodjie!

-------------------------

Nou vertel ons bietjie meer, Hoe like jy jou Braai Broodjie?

Comment gerus hoe jy jou braai broodjie geniet en wie d**k jy sal n Braai Broodjie Kompetiesie wen by Kamp In Jou Taal Fees?

22/05/2023

Wow, eerstens baie dankie aan almal wat ons blad volg en 'n passie deel vir Musiek, Kamp en Afrikaans!

Ons trek nou al by 400 Followers! Like en Share solank sodat jy en jou vriende & familie nie uitmis op belangrike info nie!

Help ons die nuus versprei asseblief - ons mik vir 800 Followers volgende!

Vir meer info hoe om deel te raak van die Kamp In Jou Taal projek Stuur gerus vir ons n Epos by: [email protected] vir meer inligting.

Address

Mossel Bay

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27798135180

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kamp In Jou Taal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Kamp In Jou Taal:

Share