Bella Crafts and Coffee

Bella Crafts and Coffee Bella Crafts and Coffee is n plekkie weg van jou huis waar jy jou kreatiewe sappe kan los laat. Kuns, Handwerk en Koffie is op die spyskaart elke dag.

13/01/2022

Panache paint

10/01/2022

Painting a container

10/01/2022

Painting a container

29/12/2021

December month

21/12/2021

Jacks paint Moorreesburg and Bernie B

20/12/2021

Woodoc

18/12/2021

Varnish

13/12/2021

Spraypainting with Bernie B and Jacks Paint Moorreesburg

16/11/2021
10/11/2021

Jacks paint Moorreesburg and Bernie B

Address

34 Royal Straat
Moorreesburg

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 15:00

Telephone

+27224331304

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bella Crafts and Coffee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Bella Crafts and Coffee:

Share

Category

Bella Crafts and Coffee

Met n droom wat onstaan het twee jaar terug, het ons besluit om dit n realiteit te maak, So begin ons met beplaning vanaf Maart 2019 en so beoog ons om die deure oop te maak 29 Junie 2019. Die idiee agter die droom is om aan klante n plek te gee waar hulle rustig koffie kan drink maar somer op die selfde tyd hul handwerk idiees kan uit toets, en dit somer alles in een plek. Ons doen produkte vir kuns en handwerk, en bederf jou met n koppie koffie vanaf Konig Koffie.

So het die droom vergroot en ons begin met n extra diens aan ons kliente in September 2019. Jack’s Paint saam met Bella Crafts and Coffee is die perfekte kombinasie om aan kliente n verskeidenheid van produkte te kan aanbied.