Die Smoor

Die Smoor www.tiktok.com/
Die smoor comedy Entertaining uplifting and inspiring.Oor is die smoor saluteja

Mense die is my WhatsApp Channel se link join asb Share dit  Follow the DieSmoor  channel on WhatsApp: https://whatsapp....
02/09/2026

Mense die is my WhatsApp Channel se link join asb Share dit Follow the DieSmoor channel on WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VbCZBiiL2ATwB3jIx40j

Follow DieSmoor's WhatsApp channel. If you looking for entertainment wanna laugh πŸ˜† a bit wanna dance and create A Smoor then this is the perfect channel for you this is not just a channel this is a Family come and have fun ( OOR IS DIESMOOR ). Join 31 followers for the latest updates.

02/09/2026

Nog n dans video dis al oefening wat ek in kry lol

02/09/2026

Die Beste drank in die wereld

01/09/2026

πŸ™β€οΈ Ek vra julle asseblief: deel hierdie video.

Hierdie is een van daardie videos wat my lewe permanent kan verander. Een Like, een Share en een Comment kan dalk vir julle klein lyk, maar vir my kan dit ’n groot deur na my drome toe oopmaak. πŸšͺ✨

Asseblief, deel dit so wyd as wat julle kan. πŸ™β€οΈ
Julle ondersteuning beteken vir my meer as wat woorde kan sΓͺ. πŸ”₯

31/08/2026

MY SPRINGBOK-SMOOR πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ¦Œ

Groen en goud, my hart klop trots,
Die Bokke hardloop, niemand kan hulle stop.
Met elke tackle, elke drie,
Roep ek hard: β€œKom Bokke, wys hulle wie!”

’n Springbok-smoor, dis wat ek is,
Wanneer die Bokke speel, is ek op my stuk.
Win of verloor, ek staan steeds hier,
Want Suid-Afrika se Bokke bly my trots en plesier! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰πŸ’šπŸ’›

Ek sal seker nooit 1K likes op my foto’s kry nie… πŸ˜‚πŸ‡ΏπŸ‡¦Van julle is mos jaloers op my keuse van ’n Springbok! Is πŸπŸ’šπŸ’›Maar e...
31/08/2026

Ek sal seker nooit 1K likes op my foto’s kry nie… πŸ˜‚πŸ‡ΏπŸ‡¦
Van julle is mos jaloers op my keuse van ’n Springbok! Is πŸπŸ’šπŸ’›
Maar ek sal hom steeds kies β€” likes of nie! πŸ˜‚πŸ”₯

πŸ˜‚πŸ”₯ MOENIE NET KYK NIE! πŸ”₯πŸ˜‚As my content jou laat lag, LIKE πŸ‘, SHARE πŸ”„ en COMMENT πŸ’¬!Moenie soos ’n spook kyk en dan wegloo...
30/08/2026

πŸ˜‚πŸ”₯ MOENIE NET KYK NIE! πŸ”₯πŸ˜‚

As my content jou laat lag, LIKE πŸ‘, SHARE πŸ”„ en COMMENT πŸ’¬!

Moenie soos ’n spook kyk en dan wegloop nie! πŸ‘»πŸ˜‚
Daai LIKE en SHARE kos jou niks, maar dit help my BAIE om my content verder te vat! πŸ™β€οΈ

Share hom met jou maat wat altyd sΓͺ: β€œEk gaan later kyk.” πŸ˜‚

Dankie vir elke like, share en comment! ❀️πŸ”₯
Diesmoor Comedy β€” waar ons probleme vergeet en saam lag! πŸ˜‚πŸŽ¬

30/08/2026

Altyd n lekker om Te Collaborate met Die Bra Van my . Ons bring die kaap plaas toe

Let's move let's  levels up
29/08/2026

Let's move let's levels up

Ek is swak, en kwaad my Vader ek kan regtig nie sonder my bier hierdie naweek ingaan nie.
27/08/2026

Ek is swak, en kwaad my Vader ek kan regtig nie sonder my bier hierdie naweek ingaan nie.

Address

Alwyn Avenue
Montagu
6720

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Smoor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share