ArtMaraja

ArtMaraja Full time artist and art teacher Artistic Adventures

31/05/2024
23/10/2023
Trotse Kunsjuffrou... 4 Goue medaljes by die Worcester Eisteddfod...
23/10/2023

Trotse Kunsjuffrou... 4 Goue medaljes by die Worcester Eisteddfod...

En die Gr. 11s het begin om hul eie unieke Style te vind... Dit voel soos gister toe hulle in Gr. 8 was en net stokmanne...
19/06/2023

En die Gr. 11s het begin om hul eie unieke Style te vind... Dit voel soos gister toe hulle in Gr. 8 was en net stokmannetjies kon teken! Baie baie trots op hulle...

En so het ons hierdie kwartaal geleer van komposisie... Positiewe en Negatiewe spasies... Warm en koue kleure....
19/06/2023

En so het ons hierdie kwartaal geleer van komposisie... Positiewe en Negatiewe spasies... Warm en koue kleure....

Op 'n koue vrydag leer die Gr. 10s van komposisie, toonwaardes en kleur...
03/06/2023

Op 'n koue vrydag leer die Gr. 10s van komposisie, toonwaardes en kleur...

Screenprinting 101 for Teenagers... Always a hit...
19/04/2023

Screenprinting 101 for Teenagers... Always a hit...

Ons trotse Trofee wenners... HSM bo!!!!
31/08/2022

Ons trotse Trofee wenners... HSM bo!!!!

National Youth Arts Festival 2022... Proud Art Teacher inspiring the Next Generation...
10/08/2022

National Youth Arts Festival 2022... Proud Art Teacher inspiring the Next Generation...

Die proses... en konsentrasie... lieflik om tieners iets te sien geniet wat nie op 'n selfoon gemaak kan word nie...
10/06/2022

Die proses... en konsentrasie... lieflik om tieners iets te sien geniet wat nie op 'n selfoon gemaak kan word nie...

Address

Montagu

Telephone

+27798742180

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ArtMaraja posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share