Raakleef Produksies

Raakleef Produksies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Raakleef Produksies, Performance & Event Venue, Mogale City.

Raakleef Produksies streef van harte om gesinsvriendelike, geloofsgeรฏnspireerde vermaak te skep wat die lewe vier, gemeenskappe versterk en gehore inspireer om met vreugde, hoop en doel te leef.

๐€๐ฌ ๐ฃ๐ฒ ๐ฏ๐š๐ง ๐ƒ๐ข๐ž ๐Š๐š๐ฌ๐ซ๐ž๐ ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž๐ซ ๐จ๐Ÿ ๐ƒ๐จ๐ง๐ค๐ข๐ž ๐ ๐ž๐ก๐จ๐ฎ ๐ก๐ž๐ญ, ๐ฆ๐š๐  ๐ฃ๐ฒ ๐ก๐ข๐ž๐ซ๐๐ข๐ž ๐ž๐ž๐ง ๐ง๐ข๐ž ๐ฆ๐ข๐ฌ๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐ง๐ข๐ž.Wat gebeur as Suid-Afrika se gunstelin...
20/04/2026

๐€๐ฌ ๐ฃ๐ฒ ๐ฏ๐š๐ง ๐ƒ๐ข๐ž ๐Š๐š๐ฌ๐ซ๐ž๐ ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž๐ซ ๐จ๐Ÿ ๐ƒ๐จ๐ง๐ค๐ข๐ž ๐ ๐ž๐ก๐จ๐ฎ ๐ก๐ž๐ญ, ๐ฆ๐š๐  ๐ฃ๐ฒ ๐ก๐ข๐ž๐ซ๐๐ข๐ž ๐ž๐ž๐ง ๐ง๐ข๐ž ๐ฆ๐ข๐ฌ๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐ง๐ข๐ž.

Wat gebeur as Suid-Afrika se gunsteling-storieverteller, Dana Snyman, en die meester van karakterspel, Frank Opperman, weer kragte saamsnoer? Jy kry ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ฅ๐—ฒรผ๐—ป๐—ถ๐—ฒ. Dis fyn spot, rou eerlikheid en daardie tipe deernis wat net Frank op 'n verhoog kan optower.

Krugersdorp, hier kom hy op 8 Mei 2026!

๐‘ฉ๐’†๐’”๐’‘๐’“๐’†๐’†๐’Œ ๐’๐’๐’– ๐’‹๐’๐’– ๐’”๐’Š๐’•๐’‘๐’๐’†๐’Œ!
https://bit.ly/frank-opperman-tickets

*๐™๐™ค๐™ฉ๐™ค: ๐™‰๐™š๐™ฉ๐™ฌ๐™š๐™ง๐™ 24

12/02/2026

Kyk wie kom 20 Februarie Krugersdorp toe!
Magda Louw en haar Erhard!!

Diรฉ komiese stuk, die TOP VERKOPER by die Vrystaat Kunstefees 2025 is VARS op die planke en beloof om jou te laat skater van die lag, maar kom ook met โ€™n dieper boodskap: dat ons uiteindelik maar die pad met iemand wil stap, al irriteer hulle ons of dryf ons na drank.

Bespreek nรณรบ jou plek!

Kaartjies beskikbaar by Quicket.co.za:
https://www.quicket.co.za/events/344389-magda-en-haar-erhard-how-louw-can-you-go-saam-met-desir-gardner-and-hannes-van/

Die liefde uit Magda en Erhard se perspektief is effens anders as die liefde waarvan ons in boeke lees of in films sien....
27/11/2025

Die liefde uit Magda en Erhard se perspektief is effens anders as die liefde waarvan ons in boeke lees of in films sien. In die teaterproduksie (of konsert soos Erhard dit noem) sien ons hoe Magda en Erhard hulle bes probeer, maar dit sukkel.

Erhard en Magda neem ons deur die proses totdat hulle uiteindelik ook saam met die gehoor die waansinnigheid van die liefde en die lewe aanspreek. Hulle gesels oor vergifnis,
hoe om in die eg verbind te bly sonder om gearresteer te word of daardie einste eg te verbreek. Hulle gesels oor leรซnessindroom, volpens-sindroom en al die ander sindrome wat mens moet aanvaar soos die middeljare jou tref.

TOP VERKOPER: by die Vrystaat Kunstefees 2025!

Diรฉ komiese stuk is VARS op die planke en beloof om jou te laat skater van die lag, maar kom ook met โ€™n dieper boodskap: dat ons uiteindelik maar die pad met iemand wil stap, al irriteer hulle ons of dryf ons na drank.

Bespreek nรณรบ jou plek vir diรฉ interaktiewe en hoogs vermaaklike produksie wat Krugersdorp toe kom 20 Februarie 2026.

Kaartjies beskikbaar by Quicket.co.za:
https://www.quicket.co.za/events/344389-magda-en-haar-erhard-how-louw-can-you-go-saam-met-desir-gardner-and-hannes-van/

Address

Mogale City
1739

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Raakleef Produksies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share