Hartzgemaak

Hartzgemaak Pottery & Creativity Workshops

Ons Highland koeie episode die week 😅🐮Kom ons lewe die week asof die hekke opgelos is!!!
20/12/2023

Ons Highland koeie episode die week 😅🐮

Kom ons lewe die week asof die hekke opgelos is!!!

ń Foto vertel n storie.....  ń Glimlag in jou oë vertel die storie van n mens vol vreugde. Dit maak  ander mense om jou ...
19/12/2023

ń Foto vertel n storie.....

ń Glimlag in jou oë vertel die storie van n mens vol vreugde. Dit maak ander mense om jou oop om ook deel daarvan te wil wees, dit vertel mense om jou dat jou anker stewig is in die hand van Hom wat jou gemaak het.

Hoeveel keer in jou lewe onderskat ons die krag van n glimlag wat ons ontvang, n vriendelike woord wat iemand met ons deel, iemand wat luister wanneer jy op hulle skouers huil....
Net die krag van aanraking, n glimlag, n sagte woord, n oor wat hoor, n eerbare kompliment of n gebaar van omgee. Alles dinge wat n lewe kan omkeer.

Hierdie 3 jaar is soveel mooi foto's geneem van kosbare klein en groot oomblikke, Saterdag se afsluiting van die jaar was weereens soooo n kosbare dag, ek kan net dankie sê vir elke persoon wat deel was van my foto album!

Mooi herinneringe soos die is soos n goedgebruikte padkaart, dit vertel die storie van ń reis. Dit gee bakens en rigtingwysers.

Neem hierdie feestyd te veel eerder as te min foto's, lag saam, huil saam en droom saam, en help mekaar om te droom oor die mooi foto's wat julle nog saam gaan neem.

Geniet elke oomblik , koester elke klein blykie, dit verander lewens selfs joune al d**k jy nie so nie.

Liefnis Lillanie

As daar op n Vrydag aand gekuier word, dan word daar soveel mooi gemaak, daar word saam gelag, saam gekuier,  mammas en ...
12/12/2023

As daar op n Vrydag aand gekuier word, dan word daar soveel mooi gemaak, daar word saam gelag, saam gekuier, mammas en dogters, julle is pragtig net soos julle kunswerke!

I CAN TOTALLY MAKE THAT!!!

Maandag lekkerte!  Liefste Heidi jou Borrelbekkie lyk net so vredevol en vol liefde soos jy! Ps 91
12/12/2023

Maandag lekkerte! Liefste Heidi jou Borrelbekkie lyk net so vredevol en vol liefde soos jy! Ps 91

When a great plan comes together.Hoe mooi is hierdie dames se finale produk nie! Hulle pragtige kleurgebruik en fyn hand...
12/12/2023

When a great plan comes together.
Hoe mooi is hierdie dames se finale produk nie! Hulle pragtige kleurgebruik en fyn hand. Julle maak dat my hart "tjoklits" klop.

Nou ja op hierdie hoë noot wil ek vir elke persoon wat die jaar saam met my kreatief was sê: Jy is 'n yster! Mag jy in die rus van ons Vader ingaan aan die einde van hierdie mooi jaar. Mag jy ge-"rejuvenate" terugkom vol van nuwe idees en wonderlike planne. Rus - want ons kan hoër dinge bereik vanuit rus.
Geniet elke oomblik en kom veilig terug.

Tot ons mekaar weer sien.
Shalom - vrede vir jou.
Baie liefde
Annelize (Pretoria studio)

Pretoria studio:Heel laaste Kleiklas vir 2023 is afgesluit met 'n mamma en matertjie oggend. Ons het lekker gespeel en p...
11/12/2023

Pretoria studio:
Heel laaste Kleiklas vir 2023 is afgesluit met 'n mamma en matertjie oggend. Ons het lekker gespeel en pragtige langhaar koeie gemaak! Wat 'n fees! Dankie vir die mammas wat so mooi handjie bygesit het..... Julle is wenner spanne!

Absolute liefdesverhoudingOmdat jy vir My kosbaar is, omdat Ek jou hoog ag en jou liefhet... (Jesaja 43:3)Ek Kan dit van...
11/12/2023

Absolute liefdesverhouding

Omdat jy vir My kosbaar is, omdat Ek jou hoog ag en jou liefhet... (Jesaja 43:3)

Ek Kan dit vandag net weer beklemtoon:

Jy is kosbaar en waardevol vir God, mooi en uniek.

As n handgemaakte kunswerk van die Skepper is jou waarde onberekenbaar hoog. God is meer as tevrede met jou. Hy beleef intense liefde vir jou. Daar bestaan geen groter liefde nie.

Grand finale vir ons Profetiese bruid werkswinkel vir 2023.Hierdie besondere item het baie mense se lewens aangeraak die...
10/12/2023

Grand finale vir ons Profetiese bruid werkswinkel vir 2023.

Hierdie besondere item het baie mense se lewens aangeraak die jaar. En daar was nie een wat dieselfde was nie. Elke een is uniek en kosbaar. Mag die Here elke Persoon wat aangeraak is weer gebruik om ander aan te raak.

Dankie vir Donna by Healing Grace vir al die reëlings. Besoek gerus haar FB blad vir meer inligting.

Baie mense vergeet hoe baie onderwysers vir  kinders beteken .... Selfs die kantoor personeel se bydrae is goud werd. Va...
08/12/2023

Baie mense vergeet hoe baie onderwysers vir kinders beteken .... Selfs die kantoor personeel se bydrae is goud werd. Vandag wil ek dankie sê en net weer elke onderwyser herinner hoe kosbaar julle is. Ons waardeer julle!

Let the creativity flow... Birdfeeders with a difference. Year end function with a twist.Hierdie kollegas  het so lekker...
08/12/2023

Let the creativity flow... Birdfeeders with a difference. Year end function with a twist.
Hierdie kollegas het so lekker vibe en om saam met julle die jaar af te sluit op so 'n lekker vrolike noot was 'n fees!

Childlike FaithGod said to be childlike, not childish.Instead of telling God "to prove it", why not tell God " I believe...
07/12/2023

Childlike Faith
God said to be childlike, not childish.
Instead of telling God "to prove it", why not tell God " I believe it".

Each of us is an innkeeper who decides if there is room for Jesus.
07/12/2023

Each of us is an innkeeper who decides if there is room for Jesus.

Address

Matroosberg Street, Noordheuwel, , Pretoria Studio, Pierneefrant
Mogale City

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27829297585

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartzgemaak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Hartzgemaak:

Share