HTS Dansskool

Call Directions

HTS Dansskool Aangewys as die Algehele Beste Skool deur die National Eisteddfod Academy.

Die dansers van High Tech Steps Dansskool presteer op nasionale vlak fantasties asook internasionaal. Onder die bestuur van Leana Pelser, is HTS Dansskool gelee in die HTS Middelburg skoolgronde. Ons spesialiseer in Modern, Disco, HipHop en Tap... HTS Dansskool is deel van die N.A.D.A affilliasie wat beteken ons het jaarlikse danseksamen wat beteken jou kind vorder en leer nie net danse vir die lekkerte daarvan nie. Ons veg daarna om die dansers se tye by die dansskool lekker te maak, dat hulle WIL wees. HTS Dansskool neem elke jaar deel aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe in Rustenburg en het nou al 3 jaar na mekaar dansers wat deel vorm van die SA Span om Suid Afrika in Los Angeles te verteenwoordig by die Wereldkampioenskappe.

Address

H/v Fontein/en Suidstraat
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 14:30 - 18:30
Tuesday 14:30 - 18:30
Wednesday 14:30 - 18:30
Thursday 14:30 - 18:30
Friday 13:30 - 16:00

Telephone

+27835374781

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HTS Dansskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share