11/06/2026
❤️ Liefde in elke noot… DIS IN!
Van passie tot hartseer, van vreugde tot verlange…
Songs of Love vat jou op ’n musikale reis deur alles wat liefde laat voel.
’n Intieme konsert waar stem, viool en klavier saamvloei.
📍 Boulevard Theatre @ Sonpark Centre
🗓 Vrydag 3 Jul 12:00
⏱ 60 min | 💸 R195 | 👨👩👧👦 Gesin
Kaartjieverkope open 30 April by www.innibos.co.za