20/12/2019
Wie sien ons in Hartenbos die 31ste Desember. Kom kuier saam en skoffel die nuwe jaar in saam KLipwerf Orkes DIE VENTERTJIES en myself Kosie Beukes
Ek is Baie opgewonde en kan nie wag nie ๐๐๐