Die Dikste Baljaar - Laerskool Nelspruit 110 Jaar Feesvieringe

Die Dikste Baljaar - Laerskool Nelspruit 110 Jaar Feesvieringe Die Westvaal Dikste Baljaar
Nou gaan ons feesvier!
23 Oktober 2026
Laerskool Nelspruit

πŸŽ‰πŸŽˆ DIE DIKSTE BALJAAR πŸŽˆπŸŽ‰Die groot finale van Laerskool Nelspruit se 110 Jaar Feesweek is hier!🌟 Nellies Got Talent Grand...
19/06/2026

πŸŽ‰πŸŽˆ DIE DIKSTE BALJAAR πŸŽˆπŸŽ‰

Die groot finale van Laerskool Nelspruit se 110 Jaar Feesweek is hier!

🌟 Nellies Got Talent Grand Finale
🎀 Spoegwolf Live
🎑 Reuse Opblaasspeelpark
πŸ” Heerlike Kosstalletjies
🍻 Biertent
πŸŽ‰ Vermaak vir die hele gesin

Kom vier saam met ons ’n ongelooflike 110 jaar van Nellies-trots, tradisie en gemeenskapsgees.

πŸ“… Vrydag 23 Oktober 2026
πŸ“ Laerskool Nelspruit Rugbyveld

🎟️ KAARTJIES NOU BESKIKBAAR!

πŸ‘§ Kinders 0–13 Jaar: R50
πŸ₯ Early Bird: R130
🎫 Algemene Toegang: R150

❗️Laerskool Nelspruit leerders moet asb nie kaartjies op die aanlyn platform koop nie, onderwysers sal die kinders se toegang in klasverband hanteer aangesien hulle spesiale bandjies kry vir 'n hele dag van pret & plesier❗️

🌐 Bespreek nou:
www.nelliesonline.co.za

Address

H/V Henshall & VD Merwe Straat
Mbombela
1200

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Dikste Baljaar - Laerskool Nelspruit 110 Jaar Feesvieringe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category